Ronwe Primary

Ronwe Primary

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ronwe Primary, Elementary School, Lustigan Road, Paarl.

Photos from Ronwe Primary's post 01/12/2025

Ons as Ronwe familie is so trots op een van ons oud-leerders, Likhonathi Mzola wat volgende jaar as hoofmeisie van Paarl Vaardigheidskool verkies is. Sy het ook die toekenning ontvang vir beste jaar 3 student. Ons is so trots op jou, Likho! Ons is saam met jou opgewonde oor die toekoms wat op jou wag.

01/12/2025

So trots op Likhonati. Oud leerder van Ronwe Primêr wat tans by Vaardigheidskool is. Sy verwerf al die 1ste pryse in al haar vakke. Sy is 2026 die hoofmeisie van Vaardigheidskool. Super, super trots op haar. Seëninge vir jou Likhonati vir 2026. 🙏🏽❤️

Photos from Ronwe Primary's post 10/11/2025

God het vanoggend ons skool kom seën met hierdie fantastiese sprekers van die Carpenter Foundation. Motivering boodskap aan ons leerders gegee maar wat dit die beste maak is dat God die bron van alles is. Met God as hul pilaar sal hul hoogtes bereik. Ronwe leerders ons glo in julle.🙏🏽Reik vir die sterre ✨

18/10/2025
Photos from Ronwe Primary's post 17/10/2025

Happy Boss Day to the amazing captain of our ship! May you be blessed beyond measure and never forget how special you are 🩷

01/10/2025

Erfenisdag 🇿🇦

09/09/2025

Let wel dat ons potjiekos-kompetisie uitgestel is na die 18de Oktober 2025. Hoop om u almal daar te sien!

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Culinary Team

Attire

Telephone

Website

Address


Lustigan Road
Paarl
7645