24/09/2026
πβ¨ BY AMS TUTORING SERVICES VIER ONS ELKE VORDERING , GROOT EN KLEIN!β¨π
Ons is ongelooflik trots om die vordering van 2 van ons leerders te deel wat in Kwartaal 3 by ons aangesluit het.
Die resultate spreek vanself: sommige vakke het met 1% verbeter, ander met tot 20%!
By AMS glo ons in eerlikheid: Ekstra klasse verbeter nie oornag ALLE vakke van 'n Kode 1 na 'n Kode 7 nie. Sukses is 'n leer wat ons tree-vir-tree klim , met harde werk, deursettingsvermoΓ« en konsekwentheid.
Aan ons leerders: Julle harde werk word raakgesien. Ons is baie trots op julle!
Die res van ons leerders se rapporte sal volg soos ons dit ontvang. β€οΈ
πβ¨ AT AMS TUTORING SERVICES, WE CELEBRATE EVERY STEP OF PROGRESS! β¨π
We are incredibly proud to share the progress of 2 learners who joined us in Term 3.
The results speak for themselves: some subjects improved by 1%, others by up to 20%!
At AMS, we believe in honesty: Extra classes do not improve ALL subjects overnight from a Code 1 to a Code 7. Success is a ladder we climb step-by-step with hard work, perseverance, and consistency.
To our learners: Your hard work is seen and valued. We are so proud of you!
The rest of our learners' reports will follow as we receive them. β€οΈ