Prosperous Laurus

Prosperous Laurus ’n Skool wat ’n unieke omgewing vir uitnemende opvoeding aan leerders skenk.

Address

Hoopstraat 7
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27442723946

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prosperous Laurus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Mamma Meerkat - Deur Surina Serfontein

Ek is mamma Meerkat en my naam is Katie, soos kat plus ie.

My kleingoed speel iewers in een van die sewentig gange van ons ondergrondse huis. Daar is ook net soveel in- en uitgange; so die klein meerkatjies se beste speletjie is natuurlik dieselfde as julle mense kinders s’n - wegkruipertjie!

Ek het baie mooi vir my seuntjie Takker, en twee meisies Meerlie en Meratjie gevra om sonsaktyd hier by my te wees.

Dis alreeds bietjie later. Ek wonder waar hulle kan wees?