Langenhoven Gimnasium Matrieks 1993

Langenhoven Gimnasium Matrieks 1993 30 jaar reunie van Langenhoven Gimnasium matrieks 1993

Ons 30 jaar reunie gehou by Baron's Palace 16 Junie 2023 - dit was soooo ongelooflik lekker om julle weer te sien.......
19/06/2023

Ons 30 jaar reunie gehou by Baron's Palace 16 Junie 2023 - dit was soooo ongelooflik lekker om julle weer te sien.......

Reunie naweek 16 en 17 Junie 2023
13/03/2023

Reunie naweek 16 en 17 Junie 2023

13/10/2022

Vir enige 1993 Matriek's wat ons nog nie in die hande kon kry nie, kontak my op messenger en ek add jou op ons 30jaar reunie whatsapp group....

29/04/2022

Today we say goodbye to Nicolene Muller and send love and thanks to Nico Muller and Janke Muller. Nicolene has been part of our organisation since the inaugural meeting in Bloemfontein in 2010 and has made such an impact in the PH community. Her husband, Nico, was a previous chairman of PHSA. She has been a beacon of hope for many of our PH patients and we are all saddened by her passing, but encouraged by the difference she made in so many lives. This teaches us to never underestimate the impact a smile, a word of encouragement and acts of kindness can make. Together we are stronger, thank you for teaching us that Nicolene

Hello julle,Die dood is iets waaroor ons nooit wil praat nie en die dag wanneer ons daarmee gekonfronteer word, skud dit...
25/04/2022

Hello julle,
Die dood is iets waaroor ons nooit wil praat nie en die dag wanneer ons daarmee gekonfronteer word, skud dit ons tot stilstand.....
So het dit ook met my gebeur verlede Vrydag ogg toe ek die nuus kry dat Nicolene oorlede is....dis soooo finaal...
En op 19 Des 2020 toe ek die oproep kry dat Theresa Nel Rossouw oorlede is......als is tot stilstand geruk.....
Niks gaan ooit weer dieselfde wees nie, of dit nou jou ouers is, jou siblings, jou kind of eggenoot, elkeen ervaar die verlies verskillend.
So d**k ons nou aan Nicolene en Theresa se familie en vriende....of dit nou nog baie rou en seer is en of die verlange elke dag net meer word en ons leer om met die seer saam te leef, want dit sal nooit beter word nie...
God se Genade is Groot, ons weet en glo Hy sal ons nooit los nie, maar Hy sal elke tree saam met ons stap.
Hierdie gebeurtenisse het my weer laat d**k aan die waarde van VANDAG.

VANDAG kan ons kies om goed vir ons gesin/familie te wees -VANDAG kan ons nog sê "ons is jammer" of "ek is lief vir jou" of "dankie vir alles".
Al wat ons het is VANDAG......
Môre is dit dalk te laat.

Pas julle self op en wees lief vir mekaar.
Groete Yolandé

09/07/2020

It's true! From 15 July, you can visit us for a meal seasoned with a dash of wildlife education on the side. LIMITED AVAILABILITY tickets at ridiculously low prices! BOOK NOW to avoid disappointment

Ons kyk tentatief na die langnaweek in September 2018 so julle het 'n hele jaar te spaar ons wil almal daar sien
14/09/2017

Ons kyk tentatief na die langnaweek in September 2018 so julle het 'n hele jaar te spaar ons wil almal daar sien

13/09/2017

Beste Matrieks '93
Wou weet wat julle gevoelens is vir 'n 25 jaar reünie volgende jaar. Laat weet wat julle d**k.
Gim Groete
Nicolene

Beste Matrieks 93 soos julle die foto onder sien het Riaan Odendaal alles gister verloor in een van die vure  in die Kaa...
19/01/2017

Beste Matrieks 93 soos julle die foto onder sien het Riaan Odendaal alles gister verloor in een van die vure in die Kaap. Sien julle kan om 'n finansiële bydrae vir hom te maak. Groete Nicolene

29/01/2016

Gimmies is beloon vir hulle harde werk toe hulle 'n provinsiale toekenning ontvang het vir volgehoue uitnemende prestasie in tegniese vakke oor 'n tydperk van 3 jaar.

Baie geluk aan die personeel en leerders.

Lees meer hier: bit.ly/1PXr3Ts

Ons gebede gaan uit aan die Lategan familie met die afsterwe van Mnr. Lategan vandag. Mag God julle in hierdie moeilike ...
06/12/2015

Ons gebede gaan uit aan die Lategan familie met die afsterwe van Mnr. Lategan vandag. Mag God julle in hierdie moeilike tyd in Sy hande toevou.

Address

Oudtshoorn

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Langenhoven Gimnasium Matrieks 1993 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Langenhoven Gimnasium Matrieks 1993:

Shortcuts

Share

Category