Rooiberg SSKV Primêr

Rooiberg SSKV Primêr 'n Waardegedrewe plaaslike skool

Vir U aandag!VAKATURE 2025-09-19Die volgende vakature bestaan by bogenoemde skool:INTERMEDIERE FASE : GRAAD 4WKOD KONTRA...
19/09/2025

Vir U aandag!
VAKATURE 2025-09-19
Die volgende vakature bestaan by bogenoemde skool:
INTERMEDIERE FASE : GRAAD 4
WKOD KONTRAKPOS : 20 OKTOBER 2025 – 19 FEBRUARIE 2026.
Vereistes:
Geskikte kwalifikasie
SACE Registrasie
Meld buitemuurse aktiwiteite.
Rekenaarvaardig
Baie goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede.
Toepassing van goeie dissipline.
Hulp met die organisering van funksies.
Belangstellendes kan CV met kwalifikasies en onlangse getuigskrifte e-pos na :
Skool : [email protected] of
Prinsipaal : [email protected]
Sluitingsdatum : 26 SEPTEMBER 2025 om 13:00 nm

Vir u aandag!
24/10/2024

Vir u aandag!

31/08/2024

Wishing you a very happy birthday! 🎉 On this special day, I want to express my heartfelt gratitude for the dedication, wisdom, and kindness you bring into the classroom every day. Your passion for teaching inspires us all, and the impact you have on our lives is truly immeasurable.

May this year bring you as much joy, growth, and fulfillment as you bring to your students. Thank you for being such an amazing teacher!

Enjoy your day to the fullest!

Op die 6de September is dit die Gr. 7s se Entrepreneursdag. Alle informasie is op poster. Kaartjies beskikbaar by Gr. 7 ...
23/07/2024

Op die 6de September is dit die Gr. 7s se Entrepreneursdag. Alle informasie is op poster. Kaartjies beskikbaar by Gr. 7 leerders👏👏
Bestellings kan ook geplaas word by die volgende link: https://forms.gle/sm4Wuit8reshmNVK8

Vandag vier ons die verjaarsdag van Juffrou Emmerich. Gelukkige verjaarsdag Juffrou. Geniet die dag ten volle!
15/07/2024

Vandag vier ons die verjaarsdag van Juffrou Emmerich. Gelukkige verjaarsdag Juffrou. Geniet die dag ten volle!

Address

Wynandsrivier
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:15
Tuesday 07:00 - 14:15
Wednesday 07:00 - 14:15
Thursday 07:00 - 14:15
Friday 07:00 - 14:15

Telephone

+27443130428

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooiberg SSKV Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rooiberg SSKV Primêr:

Shortcuts

Share

Category