De Jager Primêr

De Jager Primêr De Jager Primêr is 'n laerskool met 155 leerders wat geleë is op Buffelsdrift. Die skool is reeds

Rooiheuwel Sportdag 📍Eucharist Pietersen
03/09/2026

Rooiheuwel Sportdag 📍Eucharist Pietersen

Baie geluk aan Juffrou Daniella Van Aswegen wat haar ASA Level 1 Coaching-kursus suksesvol voltooi het! 👏Ons is trots op...
01/09/2026

Baie geluk aan Juffrou Daniella Van Aswegen wat haar ASA Level 1 Coaching-kursus suksesvol voltooi het! 👏

Ons is trots op haar voortdurende strewe na professionele ontwikkeling en haar toewyding om haar kennis en vaardighede tot voordeel van ons leerders en atletiek te gebruik. 🏃🏽🏃🏽‍♀️

‘n Groot D A N K I E vir ‘n ongelooflike gebaar 🏃🏃‍♀️🏃‍♂️Baie dankie aan mnr Colin Julander vir die skenking van Atletie...
31/08/2026

‘n Groot D A N K I E vir ‘n ongelooflike gebaar
🏃🏃‍♀️🏃‍♂️

Baie dankie aan mnr Colin Julander vir die skenking van Atletiekklere aan ons leerders 🏅Dit beteken vir ons en die kinders ongelooflik baie 🙏🏽 Colin Fernando Julander

Dankie dat mnr in ons kinders glo en hulle help om met Trots hulle beste te gee 👏🏽

De Jager Liefde ❤️

Dag 5 👖🐆
07/08/2026

Dag 5 👖🐆

Dag 4: Hoodie dag
06/08/2026

Dag 4: Hoodie dag

Dag 3: Brille 🕶️en cartoons 🕸️
05/08/2026

Dag 3: Brille 🕶️en cartoons 🕸️

Dag 2 : Happy socks 🧦 en Sportklere ⚽️ 🏉 🧘 🏃 🏃‍♀️ 🏃‍♂️
04/08/2026

Dag 2 : Happy socks 🧦 en Sportklere ⚽️ 🏉 🧘 🏃 🏃‍♀️ 🏃‍♂️

Liewe ouers en Breegemeenskap De Jager doen ‘n vriendelike beroep op julle ondersteuning vir hierdie fondsinsameling , e...
03/08/2026

Liewe ouers en Breegemeenskap

De Jager doen ‘n vriendelike beroep op julle ondersteuning vir hierdie fondsinsameling , elke aankoop help om ons leerders en skoolprojekte/Sport te bevoordeel . Ons maak staat op jul ondersteuning 🙏🏽

Day 1 : Denim 👖 and bonnets
03/08/2026

Day 1 : Denim 👖 and bonnets

Geesweek 🎉🎉🎉🎉
03/08/2026

Geesweek 🎉🎉🎉🎉

Address

Posbus 569 Buffelsdrift
Oudtshoorn

Telephone

0442722394

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Jager Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to De Jager Primêr:

Shortcuts

Share

Category