11/09/2026
NASIONALE BOEKWEEK BY DIE SENIOR-FASE
Die Senior-fase het die afgelope week Nasionale Boekweek gevier met boeke, verbeelding en hope pret!
’n Dag om weer te onthou dat elke boek ’n nuwe wêreld oopmaak en dat lees ons verbeelding laat groei.
Lees, droom en ontdek!