De Villiers Primary

De Villiers Primary About our school in general ,but we will start with our tour 2014 and past tours to Cape Town

Baie geluk aan ons nuwe leerderraad van 2024. Voorspoed vir die jaar . πŸ‘πŸΎπŸ™πŸΎ
05/02/2024

Baie geluk aan ons nuwe leerderraad van 2024. Voorspoed vir die jaar . πŸ‘πŸΎπŸ™πŸΎ

Aan elke leerder, ouer, opvoeder en assistent , Baie dankie vir jul hardewerk die afgrlope week en naweek om ons kinders...
30/07/2023

Aan elke leerder, ouer, opvoeder en assistent , Baie dankie vir jul hardewerk die afgrlope week en naweek om ons kinders die blootstelling te gee wat hulle tans kry..dit word waardeer en gaan nie ongesiens verby nie
Aan ons bus busdrywer en prinsipaal dankie vir jou opoffering, jy is n yster Mr Josephs..

26/07/2023

World Cup Friday
Met al die wereldbekerreekse tans aan die gang en wat nog gaan plaasvind, Wil ons graag ons leerders in die gees van Proudly South African kry en bied ons eerskomende Vrydag ,28 Julie 2023 Wereldbeker dag aan waar leerders hulle sportdrag Kan aantrek teen slegs R3 ( vierkieslik die span Wie hulle ondersteun- Mos Suid Afrika neh...)
Dit is n normale skooldag en daarom moet almal in die skool wees.
Ons maak staat op u samewerking in hierdie verband

26/07/2023

Graad 4 tot 7 oueraand om 18H00 by die skool
Busse Sal vanaf 17H00 begin by optelpunte soos soggens
Toerouers neem kennis daar is n Baie belangrike toervergadering na afloop van die oueraand 19H00

Recycling...
21/07/2023

Recycling...

17/07/2023

Goeie more ouers/voogde

Ons hoop u geniet nog u kinders.
Neem kennis Dat die skool begin more , Dinsdag 18 Julie 2023( Mandeladag) ..om 7H45 , maar die eerste klok lui reeds om 7H40
Maak seker u seuns se hare is netjies gesny, sonder strepe, kleure en uitheemse style
Dogters se hare moet netjies gevleg wees
Geen bontklere / hoodies Sal geduld word nie.

Rapporte word uitgegee op 25 Julie vir Grondslagfase tydens ons oueraand en 26 Julie Intermediere en Senior fase

04/06/2023
16/05/2023

Geagte ouers ons Wil u en u kind graag help met die aansoeke hoerskool toe, maar u gee nie u samewerking nie. Al het u kind aansoek gedoen vir die Vaardigheidskool moet hy/sy nog steeds n hoerskool aansoek indien. Daarom lewer ons die pleidooi om na die skool te Kom om vir u kind aansoek te doen. Ons maak staat op u samewerking in hierdie verband..

Address

Willowstreet
Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Villiers Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to De Villiers Primary:

Shortcuts

Share

Category