MegaMinds

MegaMinds God does not create "dumb" children, only special individuals.

Full time tutor available for 2023. Please contact me if you are interested.
09/11/2022

Full time tutor available for 2023. Please contact me if you are interested.

Ons is 'n stuk klinkende metaal:Die les wat ons almal moet leer en volgens moet leef:Die liefde is geduldig, die liefde ...
15/03/2017

Ons is 'n stuk klinkende metaal:

Die les wat ons almal moet leer en volgens moet leef:

Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik, dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, vedra alles.

DIE LIEFDE VERGAAN NOOIT NIE.

Dit is wat ek elke kind wil leer, maar grootmense kan ook baat vind.

Dit is amper die einde van die 1ste kwartaal, ons terug blik:Sterkte met die laaste toetse!!!
14/03/2017

Dit is amper die einde van die 1ste kwartaal, ons terug blik:

Sterkte met die laaste toetse!!!

Handpuppets as project, so much fun!!
10/03/2017

Handpuppets as project, so much fun!!

Ons laaste afdeling. Ons het die gebeds beskerm hanteer. Nou om die wapen uitrusting aan te trek.Ons kinders word daagli...
08/03/2017

Ons laaste afdeling. Ons het die gebeds beskerm hanteer. Nou om die wapen uitrusting aan te trek.

Ons kinders word daagliks versoek kom ons maak hulle Christelike vegters van GOD.

Bewapen en beskerm almal onder die gebed. Die vir wie jy lief, kwaad of voor bang is. Leer u kind die gebed wat beskerm ...
07/03/2017

Bewapen en beskerm almal onder die gebed. Die vir wie jy lief, kwaad of voor bang is. Leer u kind die gebed wat beskerm op 'n daaglikse wyse.

LittleTRUTH'S & JOY for kids, Through Gods eyes.
06/03/2017

LittleTRUTH'S & JOY for kids, Through Gods eyes.

Ons het nie 'n God wat vir ons kwaad is nie. Ons het nie 'n God wat ons straf nie. Indien so moet hy mos nou weer vir Je...
03/03/2017

Ons het nie 'n God wat vir ons kwaad is nie. Ons het nie 'n God wat ons straf nie. Indien so moet hy mos nou weer vir Jesus straf, want ons is in Jesus.

Leer u kind om God se genade raak te sien in elke situasie goed en sleg. Wonderwerke is groot of klein, maar voorsiening geskied daagliks.

02/03/2017

Ons wil graag ons nuwe student verwelkom, seun jy is op jou kop met pragtige maniere.

Baie kinders sukkel met die druk van die wêreld asook die verwagting vanaf hulle ouers en maats.1. Bid (leer u kind om t...
02/03/2017

Baie kinders sukkel met die druk van die wêreld asook die verwagting vanaf hulle ouers en maats.

1. Bid (leer u kind om te glo vir dit wat hul bid. Jesus is voorsiener van alles. 'n Gesonde brein, helder verstand in akkedemie, genesing vir enige liggaamlike kwel. Hier is beloftes vanaf Jesus waarna u kind elke dag kan kyk en oplees.

Jesus se pêrels is kinders, Hy sê laat die kindertjies na my toe kom. As groot mense maar die geloof gehad het van kinders.

Sien Kinders het dit reeds, ouers help sodat kinders hulle voete op rots bou en nie die sand nie. Dit begin by ons!!! Jesus sorg vir al die res.

Ons fokus die week op geestelike welstand. Baie kinders is op medikasie of by sielkundiges ens. Ons Jesus het ons vry ge...
01/03/2017

Ons fokus die week op geestelike welstand.

Baie kinders is op medikasie of by sielkundiges ens. Ons Jesus het ons vry gemaak op die kruis toe HY gesê dit is klaar het hy dit bedoel. Kom ons leer ons kinders om om Jesus te fokus!!!

Address

115 Buitekant Straat
Oudtshoorn
6625

Telephone

0768424287

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MegaMinds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category