03/07/2024
Winter vakansiekliniek is goed aan die gang. Nog 2 dae oor op Vrydag 5 Jul en Saterdag 6 Jul. Daag op en kom oefen saam vir R120 per sessie! Spelers van Laerskool Wesbank Oudtshoorn , Langenhoven Gimnasium , Hoër Landbouskool Oakdale is hard aan die oefen!