Tina Cowley Oudtshoorn

Tina Cowley Oudtshoorn Die Tina Cowley leessentrum spesialiseer om jou kind te help lees, ons bied ook geheue klasse aan. K

Ons bied twee klasse aan, onderskeidelik lees klasse en geheue klasse. Ons bied klasse aan vanaf voorskool (Gr R) tot en met matriek leerders. Ons spog met ons jongste student van 4 jaar oud en oudste student is tans in matriek. Die leesklasse help kinders om hulle leesvaardighede te verbeter, asook hulle begripsvermoë uit te brei en spelling op standaard te bring. ‘n Alternatiewe diens wat ons bi

ed is studiekursusse. Die studiekursus stel kinders in staat hoe om te studeer, hoe om op te som asook hoe om te memorisser. Tydens die kursus stel ons n breinprofiel op vir elke leerder. Met die profiel, kan ons bepaal watter studie metode die effektiefste is vir die kind. Die meeste van die studente verbeter nie net hulle leesvaardighede nie, maar verbeter ook in hulle leervakke. Die klasse is van Maandae tot Vrydae en vind plaas naskool, klasse word in Afrikaans en in Engels aangebied. Kontak Elzie Stapelberg by 0836082794 of [email protected] vir enige verdere inligting of pryse.

Ons open Maandag 12 Januarie en nuwe inskrywings is nog welkom. Kontak Elzie by 083 608 2794
04/01/2026

Ons open Maandag 12 Januarie en nuwe inskrywings is nog welkom. Kontak Elzie by 083 608 2794

20/10/2025
03/10/2025
Is u n bekommerde ouer na die Julie eksamen en rapport se uitslag? Kontak vandag nog Tina Cowley Oudtshoorn by 083 608 2...
21/07/2025

Is u n bekommerde ouer na die Julie eksamen en rapport se uitslag? Kontak vandag nog Tina Cowley Oudtshoorn by 083 608 2794, vir u kind se evaluasie. Met ons leesklasse fokus ons op leesbegrip en leesvaardighede, geheue ens, wat hulle akademiese prestasie verbeter.

Tina Cowley Reading School Oudtshoorn - 083 608 2794
21/07/2025

Tina Cowley Reading School Oudtshoorn - 083 608 2794

Die Tina Cowley leesskool is gesluit vanaf 27 Maart. Ons open weer Maandag 7 April. Onthou as jy vervelig is die vakansi...
28/03/2025

Die Tina Cowley leesskool is gesluit vanaf 27 Maart. Ons open weer Maandag 7 April. Onthou as jy vervelig is die vakansie, vat n boek en lees.

OUERS, lees asseblief hierdie artikel en neem kennis hiervan. Ek ervaar hierdie daagliks met nuwe kinders wat by ons beg...
27/02/2025

OUERS, lees asseblief hierdie artikel en neem kennis hiervan. Ek ervaar hierdie daagliks met nuwe kinders wat by ons begin lees. By die Tina Cowley Oudtshoorn, is ons leuse "Lees is soos eet, ons moet dit daagliks doen"

’n Onrusbarende 80% van Suid-Afrikaanse gr. 3-leerlinge kan nie in enige taal met begrip lees nie.

10/02/2025

📖 5 Signs That Reading Might Not Come Naturally to Your Child 📖

https://tinacowley.co.za/2025/01/25/2251/

Not every child picks up reading effortlessly, and that’s okay! Recognizing the early signs of reading struggles can make all the difference in supporting their journey. In our latest blog, we highlight five key indicators that your child might need extra help—plus, how you can support them.

Click the link to read more and give your child the confidence to succeed! 🌟📚

Address

13 Vrede Straat
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 00:00 - 17:00
Tuesday 00:00 - 17:00
Wednesday 00:00 - 17:00
Thursday 00:00 - 17:00
Friday 13:00 - 16:00

Telephone

0836082794

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tina Cowley Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category