Bridgton Sekondêre Skool

Bridgton Sekondêre Skool Zibiland is die amptelike blad van Bridgton Sekonder.

KENNISGEWING Almal wat hempies  bestel het en nog nie ontvang het nie,moet asseblief hul bestellings kom afhaal teen Maa...
03/09/2026

KENNISGEWING
Almal wat hempies bestel het en nog nie ontvang het nie,moet asseblief hul bestellings kom afhaal teen Maandag 07 September 2026.

Maak asb seker dat u bewys van betaling het.

VAKATURE BESKIKBAAROns skool het die onderstaande vakature in Die Herrie geadverteer.Belangstellendes word vriendelik ve...
02/09/2026

VAKATURE BESKIKBAAR

Ons skool het die onderstaande vakature in Die Herrie geadverteer.

Belangstellendes word vriendelik versoek om daarop te let dat die sluitingsdatum 4 September 2026 is.

Sluitingsdatum: 4 September 2026

Alle belangstellende en geskikte kandidate word aangemoedig om hul aansoeke betyds in te dien.

🌸 HAPPY SECRETARY’S DAY! 🌸Today we celebrate the incredible people who keep everything running smoothly behind the scene...
02/09/2026

🌸 HAPPY SECRETARY’S DAY! 🌸

Today we celebrate the incredible people who keep everything running smoothly behind the scenes.

Your hard work does not go unnoticed, and we truly appreciate everything you do.

Wishing our amazing secretaries a wonderful Secretary’s Day!

You are appreciated. You are valued. You are essential!

ZIBRAAI 2026 IS COMING! It’s time to return to the place that was once home! Gather your friends, reconnect with old sch...
02/09/2026

ZIBRAAI 2026 IS COMING!

It’s time to return to the place that was once home!

Gather your friends, reconnect with old schoolmates, reminisce about the good old days and create NEW MEMORIES together at the biggest celebration of Bridgton Secondary School!

🎧 HEADLINED BY DJ ERMY
Featuring DJ Gustav • DJ Slide • DJ Kaanu • DJ Gigs • DJ Allistair

🎤 MC Warren Moos & MC Noemwoord

🎶 Artists: Vinzelle • Mats-Will • Noemwoord

📅 24 September 2026
⏰ 12:00 – 19:30
📍 Bridgton Secondary School Sportsfield

🎟️ Early Bird: R150
🎟️ At the Gate: R200

Your ticket includes a Braai Pack — bring additional meat, your friends and your best vibes! 🥩🔥

🎵 Soul | R&B | Old School | Good Vibes

ZIBRAAI 2026 — WHERE MEMORIES COME ALIVE!

SOME PLACES NEVER STOP FEELING LIKE HOME. The faces may have changed, the years may have passed, but the memories remain...
01/09/2026

SOME PLACES NEVER STOP FEELING LIKE HOME.

The faces may have changed, the years may have passed, but the memories remain.

ZIBRAAI 2026 is your chance to come back, reconnect with old friends, share a few laughs and create memories that will last for years to come.

Tickets are available online and at the office.

Come back. Reconnect. Relive. Celebrate.

ZIBRAAI 2026 — Where memories come alive!

28/08/2026

🇿🇦💚 BOK FRIDAY! 💚🇿🇦

Vandag trek ons die groen en goud aan en wys ons Bok-trots! 🏉🔥

Van die veld tot die werkplek,ons staan saam agter die Bokke!

GO BOKKE! 🏉🇿🇦💚💛

Hier is die stappe om jou Zibraai Kaartjies aanlyn te koop.Klik op die skakel in die comment section en volg die stappe ...
22/08/2026

Hier is die stappe om jou Zibraai Kaartjies aanlyn te koop.

Klik op die skakel in die comment section en volg die stappe op foto.

21/08/2026

ZIBI’S ZIBRAAI 2026

Die tyd kom nader vir die grootste reünie ooit…
ONS ZIBRAAI! 💙🔥

📅 24 September 2026
📍 Bridgton Sekondêr

Waar gaan JY wees op 24 September? 👀

🎟️ Kry jou kaartjies NOU aanlyn deur Webtickets te besoek!

Kaartjies is ook nou by die sekretaresse Me. A Frye beskikbaar.

🔥 WAT JY MOET WEET:

🥩 Jou kaartjie sluit ’n braaipakkie én vermaak in.
⛺ Jy mag ’n gazebo saambring.
🥩 Jy mag ekstra vleisie saambring.
🔥 Jy mag jou eie braaistand saambring.
🧊 Bring ’n coolerbox teen ’n ekstra R50.

Maak jou reg vir ’n dag vol herinneringe, lekker kuier, musiek, kos en Zibi-gees! 💙🔥

Moenie dit misloop nie – bring jou mense en kom BRAAI saam met ons! 🥩🎶🎉

Matrikulante Julle word uitgenooi om Dinsdae aande in te skakel vir die hersieningslesse.
11/08/2026

Matrikulante

Julle word uitgenooi om Dinsdae aande in te skakel vir die hersieningslesse.

Ons student opvoeders.Dankie dat julle Bridgton Sekondêre Skool  gekies het.Ons hoop dat dit 'n leersame ervaring is.
11/08/2026

Ons student opvoeders.

Dankie dat julle Bridgton Sekondêre Skool gekies het.Ons hoop dat dit 'n leersame ervaring is.

Address

2 Bergins Street
Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bridgton Sekondêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bridgton Sekondêre Skool:

Shortcuts

Share

Category