Oudtshoorn Community Learning College

Oudtshoorn Community Learning College Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oudtshoorn Community Learning College, Education, Oudtshoorn.

27/01/2022

Goeiedag almal...nuwe registrasies vir Matriek sal na Junie 2022 aangekondig word. Registrasies vir 2022 alreeds in November 2021 gesluit. Kandidate skryf Mei/Junie af. Online registrations sluit 31 Januarie. Julle kan by enige Cape access E-Learning centre julle online registrations doen. Dankie.

05/11/2021

Goodluck to all our Level 4(Grade 9 students writing AFRIKAANS today..may God open your minds and thoughts today..over that Exam paper..bly kalm..gee jou bes en lekker skryf!🌷🙏

Dankie Cardo(DSD) en Pam(FAMSA). Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiew...
16/06/2021

Dankie Cardo(DSD) en Pam(FAMSA). Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Intervensie voorkomingsprogram oor GENDER BASED VIOLENCE/GESLAGSGEWELD👌
Ook dankie aan al ons studente wat hierdie programme ondersteun deur hulle bydrae en samewerking asook hulle insae lewer en goeie terugvoering gee. Weet dat hierdie inligting julle vorentoe net sal baat vind en julle dit positief kan gebruik vir julle daaglikse uitdagings ook.

Geweld teen vroue en kinders is ’n diepgewortelde maatskaplike probleem in die Suid-Afrikaanse samelewing. Ons as gemeenskappe moet breek in ons gemeenskappe en land. Dankie vir hierdie inligtingsessie aan ons volwasse studentgroepe. Dit was so diepgegrond en perfek oorgedra en weet dat hierdie kennis ingebreek gaan word by hulle en saamgevat is en gebruik gaan word om die siklusse te breek en herstelling te bring.

16/06/2021
Dankie Cardo en Benito. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Interve...
08/06/2021

Dankie Cardo en Benito. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Intervensie voorkomingsprogram oor SUBSTANCE ABUSE/ DWELMMISBRUIK)PUIK SESSIE!👌
Ook dankie aan al ons studente wat hierdie programme ondersteun deur hulle bydrae en samewerking asook hulle insae lewer en goeie terugvoering gee. Weet dat hierdie inligting julle vorentoe net sal baat vind en julle dit positief kan gebruik vir julle daaglikse uitdagings ook.

Dankie Cardo en Arthrodene. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Int...
01/06/2021

Dankie Cardo en Arthrodene. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Intervensie voorkomingsprogram oor BESLUITNEMING/KEUSES(DECISION MAKING/CHOICES)PUIK SESSIE!👌

Die bordspeletjie was die beste deel van hierdie sessie. Sal hulle help om goeie 'Kop skuiwe' te maak in term van besluitneming en lang termyn beplanning vorentoe.
PUIK SESSIE!👌

Uitreiking program in samewerking met FAMSA en DSD asook AFRICA DAY vieringe saam ons studente om weer hulle waardesiste...
25/05/2021

Uitreiking program in samewerking met FAMSA en DSD asook AFRICA DAY vieringe saam ons studente om weer hulle waardesisteme te lê in hulleself sowel as gemeenskappe te dien. Ons sop uitdeling in BONGOLETHU KANAAL (Freedom straat) het weer opnuut n vars bries in die gees gesorg en gemeenskap opnuut kom vul met n warm bak sop en moed vir die dag. Puik uitreiking van vele meer oppad! Dankie Pam..Arthrodene en Cardo en al ons studente wat kon deel uitmaak van hierdie inisiatief!

Dankie Cardo en Arthrodene. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Int...
20/05/2021

Dankie Cardo en Arthrodene. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Intervensie voorkomingsprogram op PARENT & CHILD /OUER EN KIND(Die rol and verantwoordelikheid van ñ kind teenoor ouers)PUIK!👌

Dankie Mnr Wayne Petersen. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Inte...
11/05/2021

Dankie Mnr Wayne Petersen. Weereens een top program met ons studente! Insiggewende inligtingsessie en inter-aktiewe Intervensie voorkomingsprogram op KOMMUNIKASIE. PUIK!🙌

Social Crime Prevention AET Intervention Workshop sessions with our students..thanks Mr Ricardo Swart for a very good in...
13/04/2021

Social Crime Prevention AET Intervention Workshop sessions with our students..thanks Mr Ricardo Swart for a very good interaction..awareness and information workshop..on SELF IMAGE..

25/02/2021

3 DAYS TO GO!
Registration for the 2021 exams may be done online or at any education district office; registration at district offices is already open while online regisration will open from 03 November 2020. Online registration will close on 28 February 2021 and and manual registration will close on 12 March 2021.

Address

Oudtshoorn
6625

Telephone

0442720088

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn Community Learning College posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category