02/11/2022
1992 Reünie
Dit was heerlik om die jaargroep van 1992 op Saterdag, 1 Oktober in Struisieland terug te verwelkom.
Agter vlnr: Erik Nel, Margie Potgieter, Rouxlé Rademeyer, Jacolet Lategan, Johan de Villiers, Jaco Swanepoel, Francois Nel
Middel vlnr: George van Greunen, Riaan van der Westhuizen, John Swart, Jaco Pretorius, Anton Terblanche, Manie Olivier, Helainé Bekker, Martli Nel, Bennie Terblanche
Voor vlnr: Emile Heyns, Nelmarie Roux, Bernadette Benade, Shaun Brown, Isobel Odendaal, Nicolette Visser, René Serfontein, Debbie Pienaar, Zanne-Marie Roller