Grootkraal UCC Primêr

Grootkraal UCC Primêr 'n Landelike laerskool, geleë op die Cango Estate.

26/11/2025
Shoprite Act for Change
30/07/2024

Shoprite Act for Change

14/02/2024

Grootkraal vier die liefde in die Wiskundeklas ❤️🤍❤️🤍😘

Grootkraal UCC  Primêr vier Wêreldleesdag 🥸
07/02/2024

Grootkraal UCC Primêr vier Wêreldleesdag 🥸

29/11/2023

"God is good all the time.All the praise and worship to God Almighty. Thanks to God that blessed us with a grade R class. We're approved for 2024 and so forth. To God be the Glory." - Me. A. Arries (Waarnemende skoolhoof)

31/10/2023

Onthou: Begrotingsvergadering📌

2 November 2023 om 18:00
Te Grootkraal UCC Primêr
(Alle ouers en voogde word aangemoedig om die vergadering by te woon. Vra ook u kind vir die agenda en skrywes rondom die vergadering wat hulle reeds ontvang het.)

Grootkraal se graad 5 &6-leerders het vandag groen duimpotjies in die vorm van die William Webb Ellis-trofee ter ere van...
30/10/2023

Grootkraal se graad 5 &6-leerders het vandag groen duimpotjies in die vorm van die William Webb Ellis-trofee ter ere van die Springbokke se oorwinning gemaak.
Hierdie is een van hul formele assesserings vir Lewensvaardighede.
💚💚💚💚🏈🏆🇿🇦

Baie dankie aan Oudtshoorn Dogs in Need en Arabella wat vandag ons skool besoek het.Ons het geleer dat elke diertjie dee...
25/10/2023

Baie dankie aan Oudtshoorn Dogs in Need en Arabella wat vandag ons skool besoek het.

Ons het geleer dat elke diertjie deel van die familie is en dat ons nie diere met kettings mag vasmaak nie.
🐾🦜🐓🐕🐈‍⬛🐩🐈

Baie dankie vir julle bydrae aan die skool en gemeenskap.

Elke leerder het 'n brood, 'n sakkie sopmengsel, hondekos en lekkernye ontvang.

Ons waardeer wat julle vir die gemeenskap doen die diere doen.

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootkraal UCC Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share