Super Suidies

Super Suidies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Super Suidies, School, 1 Prince Olaf Straat, Oslo Beach.

🌟Personeel🌟
29/08/2026

🌟Personeel🌟

🏏 Aksie Krieket 🏏Baie geluk aan Aiden Jordaan wat ’n sertifikaat ontvang het vir sy deelname aan die O/12 IPT Aksie Krie...
27/08/2026

🏏 Aksie Krieket 🏏

Baie geluk aan Aiden Jordaan wat ’n sertifikaat ontvang het vir sy deelname aan die O/12 IPT Aksie Kriekettoernooi! 🏏👏🏻

🎭 Kultuur 🎭Con SpiritoBaie geluk aan Handré Bergh met sy uitstekende prestasies:📚 Voorbereide Lees – 94%🎤 Redenaars Afri...
27/08/2026

🎭 Kultuur 🎭
Con Spirito

Baie geluk aan Handré Bergh met sy uitstekende prestasies:
📚 Voorbereide Lees – 94%
🎤 Redenaars Afrikaans 1ste Taal – 91%
Nasionale Rondte
📚 Voorbereide Lees – 96%
🎤 Redenaars – 95%

💃 Emily Louw het ook aan Con Spirito deelgeneem en ’n sertifikaat vir Dans – 94% ontvang. Baie geluk, Emily! 🌟

📖 Bybelvasvra 📖Baie geluk aan Riley Smit, Brend Deysel, Mikaylin Flynn en Stacy-Lee Terblanche wat op 22 Augustus aan di...
27/08/2026

📖 Bybelvasvra 📖

Baie geluk aan Riley Smit, Brend Deysel, Mikaylin Flynn en Stacy-Lee Terblanche wat op 22 Augustus aan die Bybelvasvra deelgeneem het.

🧮 UGU Distrik Wiskundekompetisie 🧮Baie geluk aan Ricci Roman en CJ Snyman wat sertifikate ontvang het vir hul deelname a...
27/08/2026

🧮 UGU Distrik Wiskundekompetisie 🧮

Baie geluk aan Ricci Roman en CJ Snyman wat sertifikate ontvang het vir hul deelname aan die kompetisie. 🧮

🏐Aksie Netbal🏐Baie geluk aan Zania Pelser wat ’n sertifikaat en medalje ontvang het vir haar deelname aan Aksie Netbal. ...
27/08/2026

🏐Aksie Netbal🏐

Baie geluk aan Zania Pelser wat ’n sertifikaat en medalje ontvang het vir haar deelname aan Aksie Netbal. Sy is die jongste speelster in die liga! 🌟🏐

⚽️Sokker⚽️O/11 Meisies Sokker – Spelers van die Wedstryd• Verona Westerman• Lilah Sans• Kenzy Smit
27/08/2026

⚽️Sokker⚽️

O/11 Meisies Sokker – Spelers van die Wedstryd

• Verona Westerman
• Lilah Sans
• Kenzy Smit

⚽️Sokker⚽️O/13 Sokker – Spelers van die Wedstryd• Gideon Jansen van Vuuren• Jade Jordaan• Zian Sukkels• Justin Mynhardt•...
27/08/2026

⚽️Sokker⚽️

O/13 Sokker – Spelers van die Wedstryd

• Gideon Jansen van Vuuren
• Jade Jordaan
• Zian Sukkels
• Justin Mynhardt
• Jacqoe Verheem

⚽️ Sokker ⚽️O/11 Sokker – Spelers van die WedstrydBaie geluk aan:• Herman Ehlers• Handré Bergh• Mbulelo Kilani• Amu Malu...
27/08/2026

⚽️ Sokker ⚽️

O/11 Sokker – Spelers van die Wedstryd
Baie geluk aan:

• Herman Ehlers
• Handré Bergh
• Mbulelo Kilani
• Amu Malunga
• Luan van der Merwe

🏉 Rugby 🏉KZN Duikers KlubBaie geluk aan die volgende seuns wat vir die KZN Duikers Klub-rugbyspan gekies is:• Hendrik Th...
27/08/2026

🏉 Rugby 🏉

KZN Duikers Klub
Baie geluk aan die volgende seuns wat vir die KZN Duikers Klub-rugbyspan gekies is:

• Hendrik Thomas
• MJ Myburgh
• Caden Koekemoer

Address

1 Prince Olaf Straat
Oslo Beach
4240

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27396826220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Super Suidies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category