Technik Akademie Ω

Technik Akademie Ω Bemagtig jouself deur 'n professionele kwalifikasie te verwerf. Nasionale Sertifikate N4 N5 N6
Nasio

23/07/2020

Kontak ons vir hulp met Fisiese Wetenskap Graad 10 tot 12

Registreer nou vor 2020 1ste termyn.
27/11/2019

Registreer nou vor 2020 1ste termyn.

16/08/2019

Elektries N3. Indien jy belangstel kontak my onverwyl

17/07/2019

Registreer nou vir Elektiese Ing. N kursusse vir termyn 3 2019. Kontak Christo Hattingh

Laai die app af. Soek dan Physical Metallurgy. Jy kry Module 1 as jy nie Fisiese Wetenskap op skool gedoen het nie. As j...
04/01/2019

Laai die app af. Soek dan Physical Metallurgy. Jy kry Module 1 as jy nie Fisiese Wetenskap op skool gedoen het nie. As jy die eerste module voltooi het, doen dan Physical Metallurgy 2. Jy kan die module direk dien indien jy Fisiese Wetenskap op skool gedoen het. Slegs R149.99 vir 7 dae! Daar is ook duisende ander nuttige kursusse.

Udemy: 80,000+ Online Courses by Udemy

Veels geluk Bianca met jou puik prestasie!
03/01/2019

Veels geluk Bianca met jou puik prestasie!

Address

51 Olienhoutrylaan
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Technik Akademie Ω posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Technik Akademie Ω:

Share

Category