25/08/2026
Dis heerlike lente in Orania en die bytjies zoom-zoom. Mnr Carel Boshoff 5 kom vertel vir ons alles van bye en demonstreer presies hoe heuning gemyn word (bietjie tong in die kies, met 'n soet stropie).
Volkskool Orania, eerste tuiste van Selfgedrewe Onderwys, lewer al vir 25 jaar prima diens aan leerders van graad O-12 binne Orania en deur afstandleer.
(1)
H/v Smarag En Perellaan
Orania
8752
Be the first to know and let us send you an email when Volkskool Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Volkskool Orania: