07/08/2026
Augustus is INGCO-maand by Bo-Karoo Handel, en dié keer is daar ook iets vir jou gasgeyser-opstelling.
Kry 10% afslag op gasgeysers en die nodige toebehore om jou installasie reg aan die gang te kry. Kom loer gerus in en kyk wat beskikbaar is.