11/09/2026
TENNIS
Ons 0.11 tennisspelers speel vir die volgende 2 dae die Kleinboys tennistoernooi in die Paarl.
Voor vlnr: Bernhardt du Toit, Luka van Zyl en Christopher Wagener
Agter vlnr:
Gian Gagiano, Zack le Roux en Christopher du Toit.
Altesaam 8 skole neem deel! Ons sien baie uit! Trots op die manne!