Universiteit van Fort Hare: Departement Afrikaans

Departement Afrikaans aan die Universiteit van Fort Hare

Operating as usual

17/11/2023
‘Unieke navorsingsprojek’ oor variasie in Afrikaans begin | Netwerk24 05/07/2023

Dit is vir die Universiteit van Fort Hare: Departement Afrikaans 'n voorreg om betrokke te wees by ProVARIA.

Die navorsing wat uit die projek gaan vloei gaan nie net 'n deurslaggewende impak hê op ons algehele begrip van taalvariasie in Afrikaans nie, maar ook op ons begrip van die diversiteit wat bestaan onder die Afrikaanse gemeenskappe van die Oos-Kaap.

Dit is vir die departement belangrik om betrokke te wees by projekte wat aktuele navorsing doen en 'n direkte impak gaan hê op die gemeenskappe in die Oos-Kaap wat ons deur die UFH hoofsaaklik bedien.

‘Unieke navorsingsprojek’ oor variasie in Afrikaans begin | Netwerk24 ’n Navorsingsprojek oor die aard en omvang van die verskeidenheid in Afrikaans is die afgelope naweek in Stellenbosch bekend gestel.

10/02/2021

Die departement wil graag Prof Susan Smith met haar verjaarsdag geluk wens. Veels geluk, Susan, dankie vir jou waardevolle bydrae tot die universiteit en departement.

Want your school to be the top-listed School/college in Oos-Londen?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Third Floor, Chris Hani Building Church Street
Oos-Londen
5205

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Other Oos-Londen schools & colleges (show all)
Laerskool Grens Laerskool Grens
Mc Jannetrylaan, , Baysville
Oos-Londen