Ladies en Laaities Kleuterskool

Ladies en Laaities Kleuterskool Ladies en Laaities Kleuterskool are situated in the heart of Bellville in a safe and secure environment at 65 Avondale Street, Oakdale Bellville 7530.

Ladies & Laaities Philosophy and TeachingAt Ladies & Laaities every day is a new adventure! Though we follow formal routine and structure with planned weekly themes and classroom activities, we ensure that every day holds a new activity which is stimulating, creative and has a purpose in terms of education. Whether the children are involved with outdoor play or indoor undertakings their minds are

being fuelled with all things new and inspiring! The children at Ladies & Laaities do not simply spend their day "painting and drawing" but rather realising the world around them and all that it has to offer for a growing mind.Monthly fee includes:~R2300 between 18 months and 5 years. We regret, no half day fees available, but you are welcome to come and fetch your child any time after 14h00. ~Breakfast~Mid-morning Snack~Cooked Lunch~Afternoon Snack

Mag die opstanding van Jesus jou hart vul met hoop, vrede en nuwe lewe. ✝️Hy het die dood oorwin sodat ons kan leef.Gese...
05/04/2026

Mag die opstanding van Jesus jou hart vul met hoop, vrede en nuwe lewe. ✝️
Hy het die dood oorwin sodat ons kan leef.
Geseënde Paasfees! 🌿

Baie oulik vir kinder partytjies!
13/03/2026

Baie oulik vir kinder partytjies!

Meet the team - Ladies en Laaities
21/01/2026

Meet the team - Ladies en Laaities

19/01/2026
Kontak ons gerus vir meer inligting 073 082 9194
31/12/2025

Kontak ons gerus vir meer inligting 073 082 9194

25/12/2025

🎄 Kersgroete aan al ons gewaardeerde kliënte 🎄

Baie dankie vir ’n wonderlike jaar.
Mag hierdie feestyd vir julle rus, vreugde en God se rykste seëninge bring.
Ons wens julle ’n Geseënde Kersfees en ’n gelukkige Nuwe Jaar toe.

Gelukkige “juffrou” dag aan al ons wonderlike personeel. Ons weet dit vat baie liefde, selfbeheersing, geduld en omgee o...
05/10/2025

Gelukkige “juffrou” dag aan al ons wonderlike personeel. Ons weet dit vat baie liefde, selfbeheersing, geduld en omgee om te doen wat julle daagliks doen. Dankie vir julle bydrae tot elke kindjie wat deur ons hande gaan, se opvoeding. Ons waardeer julle ongelooflik baie!!

Terwyl ons die skooltjie se verjaarsdag vier, is daar twee baie oulike en lojale personeellede wat ons baie graag wil ui...
02/09/2025

Terwyl ons die skooltjie se verjaarsdag vier, is daar twee baie oulike en lojale personeellede wat ons baie graag wil uitsonder en eer vir hul 10 jaar herdenking by Ladies en Laaities.

✨ Baie dankie, Fazlin en Alecia! ✨
Vandag wil ons graag ’n spesiale oomblik neem om 10 jaar diens te vier.
Dankie vir julle lojaliteit, harde werk en getroue bydrae wat só ’n groot rol gespeel het in die sukses van ons besigheid oor die afgelope jare.
Julle toewyding en positiewe ingesteldheid maak elke dag ’n verskil.
Ons waardeer julle opreg en sien uit na nog baie jare saam! 🌸

Vandag vier ons Lentedag en die skooltjie se verjaarsdag! Albei lekkertes sommer op een slag! Ons is ongelooflik dankbaa...
01/09/2025

Vandag vier ons Lentedag en die skooltjie se verjaarsdag! Albei lekkertes sommer op een slag! Ons is ongelooflik dankbaar vir nog ‘n jaar wat die Here die besigheid geseën het. Ons sou dit natuurlik ook nie kon doen sonder ‘n ongelooflike ouerkorps en personeel ondersteunings netwerk nie. Cheers op 11 jaar! 🎂🥂

Address

65 Avondale Street
Oakdale
7530

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ladies en Laaities Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ladies en Laaities Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category