Helpmekaar Studiefonds

Helpmekaar Studiefonds Die Helpmekaar Studiefonds stel bekostigbare lenings beskikbaar aan studente t.o.v. 'n tersiêre kwa

01/08/2026
Die HSF het Saterdag tydens ons jaarlikse Prestige funksie erkenning gegee aan 39 studente wat in die afgelope studiejar...
14/04/2026

Die HSF het Saterdag tydens ons jaarlikse Prestige funksie erkenning gegee aan 39 studente wat in die afgelope studiejare hul kwalifikasies cm laude verwerf het.
Baie geluk aan al die pryswenners! Ons is baie trots op julle uitstekende prestasies en wens julle alle sukses toe in die toekoms.
Ons algehele wenner vir 2026 is Rocco van Velden en die naaswenners is: Dr. Marco van Greunen, Louisa Helena Naudé en Christiaan van Niekerk.

Address

Bloemhofstraat 26
Oakdale
7530

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27219308155

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helpmekaar Studiefonds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Helpmekaar Studiefonds:

Share

Category