Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys

Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys Centre for physically disabled, special needs, learning difficulties, mentally impaired, Syndromes e.g. Down Syndrome, Asperger, ADHD, ADD.

06/09/2026
Loslitdag! Ons vier lente. Na harde werk, tyd vir bietjie speel ....en leer van spanwerk, wen en verloor, bietjie kompet...
06/09/2026

Loslitdag! Ons vier lente. Na harde werk, tyd vir bietjie speel ....en leer van spanwerk, wen en verloor, bietjie kompeterende pret. Want soms .....mag ons maar bietjie speel ook!

Eksperimente dag!!! So leer ons van nuwe en ou interessante uitvindsels en feite, prakties, wat soveel lekkerder is om d...
06/09/2026

Eksperimente dag!!! So leer ons van nuwe en ou interessante uitvindsels en feite, prakties, wat soveel lekkerder is om dit self te kan sien werk, as om net in boeke en in die klas te leer!

Ons is besig.....baie baie besig..... Wonder waarmee en hoekom?
06/09/2026

Ons is besig.....baie baie besig..... Wonder waarmee en hoekom?

Vrydag is Loslitdag! Nog 4 dae om jou plakker te kry en te deel in die pret, als vir 'n goeie doel!
31/08/2026

Vrydag is Loslitdag! Nog 4 dae om jou plakker te kry en te deel in die pret, als vir 'n goeie doel!

Kosmaak is lekker! So leer ons sodat ons in die toekoms vir ons eie gesinne kan kook en selfs 'n inkomste kan genereer.
31/08/2026

Kosmaak is lekker! So leer ons sodat ons in die toekoms vir ons eie gesinne kan kook en selfs 'n inkomste kan genereer.

Ons seuns werk en leer ywerig tuinbou- en instandhoudingsvaardighede, want geen werk is minderwaardig nie en vaardighede...
31/08/2026

Ons seuns werk en leer ywerig tuinbou- en instandhoudingsvaardighede, want geen werk is minderwaardig nie en vaardighede bemagtig ons om 'n inkomste te genereer.

Address

P. O. Box 2884./. Hans Campherstr
Nylstroom
0510

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 12:45

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys:

Shortcuts

Share