Babaloo Christelike Dagsorgsentrum/Day care centre

Babaloo Christelike Dagsorgsentrum/Day care centre Babaloo is ‘n dagsorgsentrum in Krugersdorp met die doelwit om ‘n omgewing te skep waar ouers en kleingoed gelukkig en welkom voel.

Dankie aan almal wat deel was van 'n fantasties sportdag 2022🥰😁👀
11/03/2022

Dankie aan almal wat deel was van 'n fantasties sportdag 2022🥰😁👀

16/01/2022

Babaloo se twee Dino's het ons lyfies met Dino tande & Dino eiers verwelkom. Dit was vet pret!!

04-09-2020... Ons vier Lente dag by die skool...
05/09/2020

04-09-2020... Ons vier Lente dag by die skool...

04/09/2020... Ons vier Lente dag by die skool...
05/09/2020

04/09/2020... Ons vier Lente dag by die skool...

So paar fototjies van ons eerste daggie van skool... 2020...
14/01/2020

So paar fototjies van ons eerste daggie van skool... 2020...

Baie dankie aan elke ouer en spesiale maatjie vir ñ ongelooflike lekker jaar.Ons het die jaar omtrent lekker gespeel,gel...
06/12/2019

Baie dankie aan elke ouer en spesiale maatjie vir ñ ongelooflike lekker jaar.
Ons het die jaar omtrent lekker gespeel,geleer en gelag
Hier is ñ paar fototjies van kersvader se kuier vandag.
Mag julle ñ heerlike Kersseisoen hê.
🌲🌲

Babaloo personeel ondersteun ons Bokke !!!!
25/10/2019

Babaloo personeel ondersteun ons Bokke !!!!

Die brandweer het vir Lente dag by Babaloo kom kuier..  ons kleintjies het dit vreeslik geniet...
30/08/2019

Die brandweer het vir Lente dag by Babaloo kom kuier.. ons kleintjies het dit vreeslik geniet...

Address

81 Shannon Road
Noordheuwel
1739

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

011 954 5949

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Babaloo Christelike Dagsorgsentrum/Day care centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category