Laerskool Noord-Eind

Laerskool Noord-Eind Laerskool Noord-Eind geleë in Noorder-Paarl, Wes-Kaap.

Met die brandstofpryse wat die hoogte inskiet, is daar net één manier om by die skool uit te kom. ✈️😉
03/09/2026

Met die brandstofpryse wat die hoogte inskiet, is daar net één manier om by die skool uit te kom. ✈️😉

PVE RECITATIONVeels geluk aan Corné Rabie, wie gister Cum Laude by die eisteddfod ontvang het.
02/09/2026

PVE RECITATION

Veels geluk aan Corné Rabie, wie gister Cum Laude by die eisteddfod ontvang het.

Sekretaressedag 💐 Agter elke suksesvolle skool staan daar ’n groep sekretaresses wat alles bymekaar hou! 🏫  Van oproepe ...
02/09/2026

Sekretaressedag 💐

Agter elke suksesvolle skool staan daar ’n groep sekretaresses wat alles bymekaar hou! 🏫

Van oproepe tot chaos, van papierwerk tot planne – julle hanteer dit alles met ’n glimlag! 😃

Gelukkige Sekretaressedag aan ons ongelooflike administratiewe sterre! 🌟

Baie dankie aan Atelier de Koek & T vir hierdie pragtige bederf! 🌷🧁

PVE RECITATIONBaie geluk aan die volgende leerders wie gister aan die eisteddfod deelgeneem het:Aron Lambrechts- Cum Lau...
01/09/2026

PVE RECITATION

Baie geluk aan die volgende leerders wie gister aan die eisteddfod deelgeneem het:

Aron Lambrechts- Cum Laude
Izabellah Coetzee- Goud+
Mienke Mouton-Goud+

Ons harte en gebede is by die Hugo Rust-gemeenskap in hierdie tyd van groot verlies.Mag Laerskool Hugo Rust die Here se ...
31/08/2026

Ons harte en gebede is by die Hugo Rust-gemeenskap in hierdie tyd van groot verlies.

Mag Laerskool Hugo Rust die Here se troos, krag en vrede ervaar. 🤍

PVE RecitationBaie geluk aan Cassmique Lindveld en Mikayla Prinsloo met julle pragtige uitslae by die eisteddfod!
31/08/2026

PVE Recitation

Baie geluk aan Cassmique Lindveld en Mikayla Prinsloo met julle pragtige uitslae by die eisteddfod!

✨ Terug na die 80’s — waar die hare groot, die kleure helder en die onnies cooler as ooit was! 😎Watter onderwyser/es lyk...
28/08/2026

✨ Terug na die 80’s — waar die hare groot, die kleure helder en die onnies cooler as ooit was! 😎

Watter onderwyser/es lyk die beste? 🤔🤭

🏐 FAST FIVE NETBAL! 🏐Sommige van ons o.13 A en B netbaldogters het aan 'n Fast Five-toernooi deelgeneem by Laerskool Ken...
28/08/2026

🏐 FAST FIVE NETBAL! 🏐

Sommige van ons o.13 A en B netbaldogters het aan 'n Fast Five-toernooi deelgeneem by Laerskool Kenridge . 💪🔥

Dit was 'n ongelooflike ervaring en ons spelers het dit baie geniet! 💚💙💛

PVE RECITATIONBaie geluk aan die volgende graad 4 leerders met hul pragtige uitslae:Mieke Fourie- Cum LaudeAlexander Bei...
28/08/2026

PVE RECITATION

Baie geluk aan die volgende graad 4 leerders met hul pragtige uitslae:

Mieke Fourie- Cum Laude
Alexander Beineke- Goud
Jana Smith- Goud+

Address

Hoofstraat
Noorder-Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Noord-Eind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Noord-Eind:

Shortcuts

Share