AkkerJakkers NoordEind

AkkerJakkers  NoordEind Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AkkerJakkers NoordEind, Nursery, Hoofstraat, Noorder-Paarl.

LEKKER BOK-VRYDAG 💚💛
28/08/2026

LEKKER BOK-VRYDAG 💚💛

💚BOK VRYDAG💚
22/08/2026

💚BOK VRYDAG💚

💙Gelukkige Vadersdag aan al die wonderlike pa’s, oupas en vaderfigure! Dankie vir julle liefde, leiding, opofferings en ...
21/06/2026

💙Gelukkige Vadersdag aan al die wonderlike pa’s, oupas en vaderfigure! Dankie vir julle liefde, leiding, opofferings en ondersteuning. Julle maak ’n verskil in ons kinders se lewens. Mag julle vandag spesiaal bederf word en weet hoe ons julle waardeer. 💙

Die span lyk sommer spoggerig in hulle Rugga Roots-rugbytruie, en ons is opgewonde om te sien hoe trots hulle dit dra! 🏈...
13/06/2026

Die span lyk sommer spoggerig in hulle Rugga Roots-rugbytruie, en ons is opgewonde om te sien hoe trots hulle dit dra! 🏈

Rugga Roots

Wat 'n spesiale dag vir al ons Shift Netbalsterre. Hulle het elkeen hul eie netbalrokkie ontvang as kwartaal geskenk. 🏐 ...
10/06/2026

Wat 'n spesiale dag vir al ons Shift Netbalsterre. Hulle het elkeen hul eie netbalrokkie ontvang as kwartaal geskenk. 🏐 ⭐️

Shift Netball Academy

Al is ons Akker-Jakkers se Ouma en Oupa Dag verby, wil ons steeds net ’n oomblik neem om dankie te sê vir elke ouma en o...
26/05/2026

Al is ons Akker-Jakkers se Ouma en Oupa Dag verby, wil ons steeds net ’n oomblik neem om dankie te sê vir elke ouma en oupa se liefde, gebede, ondersteuning en spesiale rol in ons kinders se lewens. 🤍

Dankie vir die sagte drukkies, die stories, die wysheid en die onvoorwaardelike liefde wat julle elke dag gee. Julle maak die wêreld vir ons kinders soveel mooier.

Ons waardeer elkeen van julle baie! 🌸

09/05/2026

Mamma's is die stil helde van elke dag.

Dankie vir elke gebed, elke opoffering, elke drukkie en al die klein dinge wat julle doen sonder om ooit iets terug te verwag. Julle liefde maak ’n wêreld se verskil. 💕

Mag julle Moedersdag bederf word met liefde, vreugde en kosbare oomblikke saam met julle geliefdes.

Ons waardeer en vier elkeen van julle! 💕💖

10/04/2026

Ons vier vandag’n mylpaal in ons skool se geskiedenis- Laerskool Noord-Eind se 121 ste bestaansjaar! 🥳

Ons Akker-Jakker maats het lekker saam partytjie gehou! 🎈

✨ Groot trots! ✨Baie geluk aan Juf. Raylene Phillips, een van ons ongelooflike klasassistente met die behaal van haar NQ...
08/04/2026

✨ Groot trots! ✨

Baie geluk aan Juf. Raylene Phillips, een van ons ongelooflike klasassistente met die behaal van haar NQF Level 4 diploma! 🎓👏

Ons is so trots op jou en dankbaar vir alles wat jy elke dag vir ons kinders beteken. 💛

Jy is ’n inspirasie – mag hierdie net die begin wees van nog groter drome wat waar word! 🌟

Address

Hoofstraat
Noorder-Paarl

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AkkerJakkers NoordEind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to AkkerJakkers NoordEind:

Shortcuts

Share

Category