Laerskool Tini Vorster

Laerskool Tini Vorster Laerskool Tini Vorster beskik oor toegewyde personeel wat betrokke is by elke leerling.

Persoonlike aandag word aan elke leerling se prestasie en probleme gegee.

🦊😀✨Uiteindelik!✨😀🦊
19/06/2026

🦊😀✨Uiteindelik!✨😀🦊

Baie geluk met jou spesiale dag! Dankie vir alles wat jy elke dag met soveel liefde, geduld en toewyding doen. Mag hierd...
18/06/2026

Baie geluk met jou spesiale dag! Dankie vir alles wat jy elke dag met soveel liefde, geduld en toewyding doen.

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, sukses en baie mooi oomblikke. Ons hoop jy word vandag behoorlik bederf! 💙

Geniet jou dag!

✨Môre is die GROOT dag!✨Ons sien uit daarna om al ons toekomstige Graad 1-maats en hul ouers te verwelkom. Kom ervaar di...
18/06/2026

✨Môre is die GROOT dag!✨
Ons sien uit daarna om al ons toekomstige Graad 1-maats en hul ouers te verwelkom.

Kom ervaar die Vossie-gees van Laerskool Tini Vorster.🦊🎼

Die regte skool maak ’n verskil✅Wanneer jy ’n Laerskool vir jou kind kies, kies jy meer as net ’n plek om te leer – jy k...
16/06/2026

Die regte skool maak ’n verskil✅

Wanneer jy ’n Laerskool vir jou kind kies, kies jy meer as net ’n plek om te leer – jy kies ’n omgewing waar hulle kan groei, droom en hul potensiaal ontdek.🎭🎼🎤🎹

✨Selfvertroue. Dissipline. Spanwerk. Deursettingsvermoë.✨Dit is die lesse wat ons leerders elke dag op die sportterrein ...
15/06/2026

✨Selfvertroue. Dissipline. Spanwerk. Deursettingsvermoë.✨

Dit is die lesse wat ons leerders elke dag op die sportterrein leer.
🏐🏈🏑🏏

Kom ervaar die verskil by ons Opedag op 19 Junie 2026.

🤩🦊Die beste belegging wat jy kan maak, is in jou kind se toekoms. 🏆Kom kuier Vrydag, 19 Junie 2026 by ons in die skoolsa...
12/06/2026

🤩🦊Die beste belegging wat jy kan maak, is in jou kind se toekoms. 🏆

Kom kuier Vrydag, 19 Junie 2026 by ons in die skoolsaal, en ontdek waarom julle Laerskool Tini Vorster sal kies.

🐑🎉 Skaapraai Kompetisie - Wenner van die Skaap 🎉🐑Baie geluk aan Bella Crous wat die gewig van die skaap reg geraai het.N...
11/06/2026

🐑🎉 Skaapraai Kompetisie - Wenner van die Skaap 🎉🐑

Baie geluk aan Bella Crous wat die gewig van die skaap reg geraai het.
Nou gaan sy skaap braai!!

🦊🐑🎉

🐑🎉 Skaapraai Kompetisie – Meeste geld ingesamel! 🎉🐑Baie geluk aan ons wenners wat die meeste geld ingesamel het.     🦊🐑🎉
11/06/2026

🐑🎉 Skaapraai Kompetisie – Meeste geld ingesamel! 🎉🐑

Baie geluk aan ons wenners wat die meeste geld ingesamel het.

🦊🐑🎉

Address

Nigel
1490

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27118146470

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Tini Vorster posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Tini Vorster:

Shortcuts

Share

Category