Hoërskool John Vorster

Hoërskool John Vorster Welkom by Hoërskool John Vorster, Nigel. Welcome at Hoërskool John Vorster, Nigel.

🏆🏑 VOSSIES SE SEUNS-HOKKIESPAN IS LIGA-WENNERS! 🏑🏆Baie geluk aan ons 1ste Seuns-hokkiespan wat as liga-wenners gekroon i...
27/08/2026

🏆🏑 VOSSIES SE SEUNS-HOKKIESPAN IS LIGA-WENNERS! 🏑🏆

Baie geluk aan ons 1ste Seuns-hokkiespan wat as liga-wenners gekroon is! 🎉🔥

Wat ’n fantastiese prestasie! Baie geluk!

Ons is ongelooflik trots op julle! 💚🧡

🏆 Reading Relay – District Winners! 🏆Congratulations to our English HL Reading Relay team who were crowned District Winn...
27/08/2026

🏆 Reading Relay – District Winners! 🏆

Congratulations to our English HL Reading Relay team who were crowned District Winners! 🎉📚

They will represent us at the Provincial Competition on 17 October. 🇿🇦

Our FAL team also performed exceptionally well, finishing in 4th place. 👏

A total of 21 teams participated – what an outstanding achievement!

Well done, Vossies! We are so proud of you! 💚🧡

Vossies se 1ste-Meisieskrieketspan maak opslae! 🏏🧡💚Ons meisieskrieketspan het hulle eerste twee ligawedstryde gewen! 🎉🏏 ...
26/08/2026

Vossies se 1ste-Meisieskrieketspan maak opslae! 🏏🧡💚

Ons meisieskrieketspan het hulle eerste twee ligawedstryde gewen! 🎉

🏏 19 Augustus: Vossies wen teen H/s Dinamika met 6 paaltjies.

🏏 26 Augustus: Vossies wen teen H/s Marais Viljoen met 9 paaltjies.

Baie geluk meisies. Julle maak ons trots.

26/08/2026
Dit is met leedwese dat ons verneem van die afsterwe van mnr Hannes Nieuwoudt. Mnr. J H Nieuwoudt was vir 26 jaar en 8 m...
26/08/2026

Dit is met leedwese dat ons verneem van die afsterwe van mnr Hannes Nieuwoudt.

Mnr. J H Nieuwoudt was vir 26 jaar en 8 maande deel van Vossieland.

Hierdie manne doen dit weer! 🎹👏Baie geluk aan ons Vossies se manne wat so pragtig klavier speel! 🎶Hulle het vandag aan d...
25/08/2026

Hierdie manne doen dit weer! 🎹👏

Baie geluk aan ons Vossies se manne wat so pragtig klavier speel! 🎶

Hulle het vandag aan die Suikerbosrand Eisteddfod deelgeneem en weereens puik gevaar. Hulle het met hul besondere talent pragtige klavierspel gelewer en ons sommer baie trots gemaak! 💚🧡

Hulle uitslae is as volg:

🎹 Henroe Stander Gr 9
• Ligte musiek klavier– Goud 82%
• Klasieke musiek klavier – Goud 80%

🎹 Anro Hall Gr 9
• Klassieke musiek klavier – Silwer 78%
• Ligte musiek klavier – Silwer 75%

🎹Dian Claassens Gr 10
• Klassieke musiek klavier – Goud 85%
• Ligte musiek klavier – Goud 85%
• Ligte musiek klavier – Silwer 78%

🎹Lihan Stander Gr 12
• Klassieke musiek klavier – Diploma 96%
• Ligte musiek klavier – Goud 89%

🎹Henro Stander Gr 12
• Ligte musiek klavier – Goud 88%
• Klassieke musiek klavier – Diploma 92%
• Ligte musiek klavier – Goud 89%

Baie geluk, manne! Julle talent en harde werk word raakgesien. Hou aan om ons te inspireer! 🌟

Ons is trots op julle! 🧡💚

💃🌟 Baie geluk aan ons pragtige dansers! 🌟💃Baie geluk aan hierdie talentvolle meisies wat aan die Heidelberg Kunswedstryd...
24/08/2026

💃🌟 Baie geluk aan ons pragtige dansers! 🌟💃

Baie geluk aan hierdie talentvolle meisies wat aan die Heidelberg Kunswedstryd deelgeneem het. Hulle het puik gevaar en die gehoor met hul pragtige danse betower! 🩰✨

'n Spesiale dankie aan Rene Mc Geer van Rene's Art of Dance en Abigail Bornmann wat hierdie talentvolle meisies met soveel passie afrig en hul pragtige danspassies vir hulle uitwerk. Julle harde werk en toewyding word raakgesien en waardeer! ❤️

Ons is baie trots op julle! 🌟

Hou aan dans en droom groot! 💃🏆

🥇Zuleika Müller Gr 9
Jazz - Diploma
Hip-Hop - Diploma
Contemp - Diploma
Samba - Diploma
Modern - Diploma
Energy duo met Chloe - Diploma
Slowstyle duo met Zanicka - Goud
Hip-hop duo saam Xadrian - Diploma

🥇Lumé Stander Gr 9
Contemp - Goud
Jazz - Goud
Samba - Diploma
Contemporary duo saam Imé - Goud
Contemporary duo saam Abigail - Diploma
Lyrical Trio saam Imé en Abigail - Diploma
Jazz duo saam Abigail - Diploma
Contemporary Trio saam Imé en Abigail - Diploma

🥇Kaylin Hattingh Gr 9
Energy - Goud
Contemporary - Silwer
Cha cha duo saam Abby Lindeque - Goud
Contemporary duo saam Abby Lindique - Goud

🥇Imé Bronkhorst Gr 8
Samba - Goud
Bhangra - Diploma
Contemporary - Goud
Acro - Goud
Trio Lyrical saam Lumé en Abigail - Diploma
Trio Contemporary saam Lumé en Abigail - Diploma
Duo Contemporary saam Lumé - Goud

🥇Alexa van Niekerk Gr 11
Slowstyle duo saam Diané - Silwer

🥇Abigail Lindeque Gr 10
Cha Cha duo saam Kaylin - Goud
Contemporary duo saam Kaylin - Goud

Abigail het ook aan die Teatro Arti Eistedffod deelgeneem en die volgende behaal:
- Spanish 94% A++
- Itemwenner
- Kategorie wenner
- Bhangra 94% A++
- Itemwenner
- Kategorie wenner
- Cha Cha 95% A+++
- Itemwenner
- Kategorie wenner
- Contemporary 95% A+++
- Itemwenner

💃Baie geluk aan die volgende dansers wat puik gevaar het by die jaarlikse "Show your talent" kompetisie. Al vier dansers...
21/08/2026

💃Baie geluk aan die volgende dansers wat puik gevaar het by die jaarlikse "Show your talent" kompetisie. Al vier dansers het vir "Talent America" gekwalifiseer en kan dan in 2027 die groep vergesel na New York💃

Hulle uitslae is soos volg:

🥇Imé Bronkhorst gr 8
* Bhangra - Gold
* Contemporary - Gold
* Samba - Gold
* Acro - Gold
* Duet Contemporary saam Lumé - Gold
* Trio Contemporary saam Lumé en Abby
* Trio Lyrical saam Lumé en Abby - High Gold

🥇Lumé Stander gr 9
* Jazz - Gold
* Contemporary - Gold
* Samba - Gold
* Duet Contemporary saam Imé - Gold
* Duet Contemporary saam Abby - Gold
* Duet Jazz saam Abby - Gold
* Trio Contemporary saam Imé en Abby - Goud
* Trio Lyrical saam Imé en Abby - High Gold

🥇Zuleika Müller gr 9
* Modern - Gold
* Jazz - Gold

🥇Kaylee de Bruyne gr 10
* Contemporary - Gold
* Ballet - High Gold
* Acrobatics - High Gold
* Jazz - High Gold
* Lyrical - High Gold

Address

Graaf Reinet Straat
Nigel
1491

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27118148218

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool John Vorster posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool John Vorster:

Shortcuts

Share

Category