Liefieland

Liefieland Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Liefieland, Day Care, Nigel.

⛳️ KOM SPEEL SAAM VIR 'N GOEIE DOEL! ⛳️​Maak gereed vir 'n heerlike dag op die gholfbaan hierdie Erfenisdag! Liefieland ...
03/08/2026

⛳️ KOM SPEEL SAAM VIR 'N GOEIE DOEL! ⛳️

​Maak gereed vir 'n heerlike dag op die gholfbaan hierdie Erfenisdag!

Liefieland Babaskool nooi al ons ouers, vriende, besighede en gholfliefhebbers uit na ons Golfdag 2026! 🏌️‍♂️🏌️‍♀️

​Dit gaan 'n dag vol pret, goeie gees en wonderlike pryse wees – en die beste van alles...jy ondersteun ons kleingoed!

​🔥 "EARLY BIRD SPECIAL!"
Die eerste 10 inskrywings kry hul 4-Bal teen slegs R2000!
Daarna is dit R2500 per 4-Ball.
Moenie wag nie – plek is beperk!

​🗓 Wanneer:
24 September 2026 (Heritage Day)

📍 Waar: Nigel Golf Club

⏰ Tyd: Shotgun Start om 9:00

🏆 Formaat: Scramble Drive - Betterball Stableford

​Wat is ingesluit by jou 4-Ball?
✅ 18 Putjies
✅ 2x Gholfkarretjies
✅ Welkom-verrassing🎁
✅ Halpad Ete 🍔
✅ Prysuitdeling🏆
✅ Vermaak 🎶

​🏢 WIL JY JOU BESIGHEID BEMARK?

Borg 'n putjie vanaf slegs R1000.00!
'n Wonderlike geleentheid om jou besigheid blootstelling te gee en die gemeenskap te ondersteun.

​📲 Bespreek jou 4-Ball of putjie sommer vandag nog:
​Victor Kalp: 083 440 9762
​Mari Vermaak: 071 181 4945

​Sien julle daar! 🟢

21/07/2026
Ons is onsettend trots en opgewonde om ons, kleurvolle hekke te wys! Hierdie pragtige ontwerp deur WR Designs & Printing...
15/07/2026

Ons is onsettend trots en opgewonde om ons, kleurvolle hekke te wys! Hierdie pragtige ontwerp deur WR Designs & Printing die perfekte verwelkoming vir al ons maatjies en ouers. Dit weerspieël die vreugde, liefde en groei wat ons hier by Liefieland koester.

​Ons wil 'n baie spesiale dankie sê aan Gloudine Stander, WR Designs & Printing hul uitsonderlike diens, kreatiwiteit en flink diens. Die vakmanskap is ongelooflik, en ons kan hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na topgehalte druk- en bordwerk.

​Besoek hulle blad of kontak hulle vir jou volgende projek!

Address

Nigel
1491

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27711814945

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefieland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Liefieland:

Shortcuts

Share

Category