Laerskool Newlands

Laerskool Newlands Laerskool Newlands - Waterval Straat - Johannesburg - Hierdie Alumni Group was gestig vir al die oud-leerlinge en oud-onderwysers van ons pragskool...

Hierdie Alumni Group was gestig vir al die oud-leerlinge en oud-onderwysers van die Laerskool Newlands – Post of druk asseblief allerlei inligting oor julself op ons 'wall'; standerds in skool; jare in skool; storetjies; goetertjies wat jy kan onthou; foto’s; of absoluut enige iets wat jy het of kan onthou – maar onthou hier gaan ons almal net die lekkerste klomppe 'fun' en plesier he !! Laerskool Newlands - Waterval Straat - Johannesburg

11/01/2018
10/01/2018

Wie onthou nog hoe het die seuns die seuns met hul dinky toy karretjies op die sementblad gespeel deur op en af te loop. Bok bok gespeel en albasters geskiet. Die sub A kinders het in xie vierkant gespeel - Johan C Landsman

10/01/2018

Weet iemand wat van Frederik Holder geword. Ons was goeie maatjies - Johan C Landsman

10/01/2018

Johan van Wyngaard (Transvaal rugby speler) was in ons skool - watter ander sport manne of vroue?

Hanelie vd Westhuyzen sit in die voorste ry heel regs
10/01/2018

Hanelie vd Westhuyzen sit in die voorste ry heel regs

09/01/2018

Watter ex Laerskool Newlands leering is n onderwyser/es?

09/01/2018

Watter ex Laerskool Newlands leering is n motorbiker?

09/01/2018

Wie is die oudste leering op die group? - eerste in Graad 1 in Laerskool Newlands?

09/01/2018

My maats was Sanet Badenhorst, Wendy Russel, Trudie Saayman, Marinda van der merwe, Adel Oberholzer, Nanet Kotze, Theresa Carstens, Annerine Swart, Marianne Tanzer om net 'n paar te noem.

Address

Waterval Road
Newlands
2092

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Newlands posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Newlands:

Shortcuts

Share