Drakensberg Primêre Skool

Drakensberg Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Drakensberg Primêre Skool, Paddock Avenue, Newcastle.

Drakensberg Primêre Skool is 'n Afrikaanse Opvoedkundige- en Kultuursentrum wat primêr ten doel het om vanuit 'n Christelike lewens- en wêreldbeskouing, sy leerlinge met lewensvaardighede toe te rus.

💍 BAIE GELUK, JUFFROU RAUTENBACH 💍Drakies wens Juffrou Rautenbach en haar eggenoot van harte geluk met hul huweliksbeves...
28/09/2026

💍 BAIE GELUK, JUFFROU RAUTENBACH 💍

Drakies wens Juffrou Rautenbach en haar eggenoot van harte geluk met hul huweliksbevestiging. 🤍

Mag julle huwelik gevul wees met liefde, vreugde en God se rykste seën. Mag julle saam ’n mooi en geseënde toekoms bou en altyd Sy leiding in julle huwelik ervaar.❤️💙

28/09/2026
💍🤍 GELUK, JUF LOUWRENS! 🤍💍Baie geluk aan ons geliefde Juf Louwrens met haar troudag! 💐💒Mag daardie spesiale dag gevul we...
22/09/2026

💍🤍 GELUK, JUF LOUWRENS! 🤍💍

Baie geluk aan ons geliefde Juf Louwrens met haar troudag! 💐💒

Mag daardie spesiale dag gevul wees met liefde, geluk en pragtige herinneringe. Ons wens julle ’n leeftyd van liefde, vreugde en seën toe. ✨❤️

May you build a beautiful future together! From all your Drakies: Congratulations on this very special new chapter! ❤️🤍💙

🏏 BAIE STERKTE, DRAKIES! 🏏Baie sterkte aan die volgende Drakies wat genooi is na die NKZN Krieketproewe op 23 en 24 Sept...
22/09/2026

🏏 BAIE STERKTE, DRAKIES! 🏏

Baie sterkte aan die volgende Drakies wat genooi is na die NKZN Krieketproewe op 23 en 24 September 2026! 🌟🏏

📍 Glencoe
u/11 Boys:
🏏 Aiden du Plessis
🏏 Siya Mathe
🏏 Luhan Hayes
🏏 Lathan Smit

u/13 Girls:
🏏 Shae-Lee Voigt
🏏 Anzelle Scheepers
🏏 Amy-Lee Dreyer
🏏 Daniella de Necker
🏏 Lindo Monageng

📍 Vryheid
u/12 Boys:
🏏 Ulden Grunschloss

u/13 Boys:
🏏 Ivan Smit
🏏 Francois van der Merwe
🏏 Juan-William Hudson

We wish each and every one of you the very best of luck! Give it your best, enjoy the experience and play with pride! 🤩

Drakies are incredibly proud of you! ❤️🏏💙

👑✨ ’n Groot gelukwensing aan ons pragtige Linique! ✨👑Op 12 September 2026 het ons pragtige Linique Olivier aan die Ladie...
22/09/2026

👑✨ ’n Groot gelukwensing aan ons pragtige Linique! ✨👑

Op 12 September 2026 het ons pragtige Linique Olivier aan die Ladies Circle Newcastle Crowns Modelkompetisie by Huttenpark deelgeneem. 🌸

Ons is ongelooflik trots om te deel dat sy met trots as 2de Prinses gekroon is! 👑💐

Linique, jou mooi glimlag, selfvertroue en pragtige persoonlikheid het jou laat uitstaan. Ons is ongelooflik trots op jou en kan nie wag om te sien wat die toekoms vir jou inhou nie! ❤️💙

Baie geluk, Linique! Jy maak jou Drakies-familie baie trots! 👑✨

🐝📚 MASTER SPELLING BEE – PROVINCIAL ROUND 📚🐝We are incredibly proud of our Drakies who participated in the provincial ro...
21/09/2026

🐝📚 MASTER SPELLING BEE – PROVINCIAL ROUND 📚🐝

We are incredibly proud of our Drakies who participated in the provincial round of the Master Spelling Bee! 🏆✨

🌟 Okhule Kubheka – Grade 4
Received a participation certificate. 👏

🌟 Emihle Buthelezi – Grade 6
Received a participation certificate. 👏

🥉 Siphesihle Mahlaba – Grade 5
Received a 3rd Place Certificate and has placed in the Top 5 in KZN! 🎉🏆

We are especially excited to announce that Siphesihle will be representing KZN and Drakies at the National Finals this Saturday, 26 September, in Durban! 🇿🇦🐝

Well done to all three learners! Your hard work and dedication make us incredibly proud. ❤️💙

Go, Siphesihle! We are behind you all the way! 🐝📚🏆

🏆 RADIKALE REDENAARS – SEMI-FINAAL! 🏆Die Radikale Redenaars se semi-finale rondte het op Saterdag, 19 September 2026, pl...
21/09/2026

🏆 RADIKALE REDENAARS – SEMI-FINAAL! 🏆

Die Radikale Redenaars se semi-finale rondte het op Saterdag, 19 September 2026, plaasgevind. Hierdie rondte was ’n aanlyn-deelname, en ons Drakies het uitstekend gevaar! 🌟🤩

🥈 Graad 2 - Joshua Boshoff – 2de plek
🥉 Graad 2 - PJ van der Merwe – 3de plek
🥈 Graad 4 - Roché Stander – 2de plek

Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besonderse prestasies! ✨🏆

Julle maak ons Drakies baie trots! ❤️💙🤍

❤️💙 THANK YOU, DEO & OUR AMERICAN INTERNS! 🇿🇦🇺🇸A heartfelt thank you to Deo and the American interns for blessing our sc...
21/09/2026

❤️💙 THANK YOU, DEO & OUR AMERICAN INTERNS! 🇿🇦🇺🇸

A heartfelt thank you to Deo and the American interns for blessing our school over the past two weeks. 🌟🤩

Thank you for sharing your time, energy, kindness and love with our learners and staff. Your helping hands, warm hearts and willingness to serve have made a special impact on our Drakies family. 🫶✨

Ons is opreg dankbaar vir elke oomblik, elke glimlag en al die mooi herinneringe wat ons saam geskep het. Mag julle op julle verdere reis net so geseën word soos wat julle óns geseën het! 💙🙏❤️

Address

Paddock Avenue
Newcastle
2940

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

+27343185011

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drakensberg Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share