24/09/2026
π§‘ GRADE 7 TOUR β DAY 5 π§‘
Our final day on tour started bright and early as we left Swadini at 06:00 and made our way to Chimp Eden. π Here, our Grade 7s enjoyed interesting environmental talks, played a few games and then visited the chimpanzee enclosures with our knowledgeable guide.
Although some of the chimpanzeesβ life stories are heartbreaking, it was wonderful to see them now living in a safe, caring and happy environment. β€οΈ
πΏπ¦ DIE LAASTE DAG VAN ONS TOER πΏπ¦
Na ons besoek aan Chimp Eden het ons βn lekker wegneemete geniet voordat ons die lang pad huis toe aangepak het. By Ermelo het ons βn vinnige stop gemaak β en dit was duidelik dat baie van die kinders vasbeslote was om seker te maak dat geen sakgeld saam met hulle huis toe kom nie! ππΈ
βn Groot dankie aan ons fantastiese busbestuurders wat ons die hele week veilig vervoer het en ons uiteindelik weer veilig by die skool afgelaai het. ππ
Wat βn ongelooflike week vol nuwe ervarings, interessante plekke, waardevolle kennis, avonture en onvergeetlike herinneringe! π§‘
Mpumalanga 2026 β βn Toer wat ons Grade 7s vir altyd sal onthou! π
ππβ¨