Huttenpark Kleutersentrum

Huttenpark Kleutersentrum Baba-en-Kleutersentrum
Babas vanaf 4 maande tot graad R

โ€ข ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด โค๏ธ๐Ÿงก๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ’™
19/06/2022

โ€ข ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด โค๏ธ๐Ÿงก๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ’™

Verlede week Donderdag het ons Hemelvaartdag by HKS gevier.Tannie Maresa van Deo Kidz het die kinders baie mooi geleer โœ...
03/06/2022

Verlede week Donderdag het ons Hemelvaartdag by HKS gevier.

Tannie Maresa van Deo Kidz het die kinders baie mooi geleer โœ๏ธ

Vrydag, 6 Mei het Huttenpark Kleutersentrum hul mammas bietjie bederf. Die mammas het saam met hul kinders kunsaktiwitei...
13/05/2022

Vrydag, 6 Mei het Huttenpark Kleutersentrum hul mammas bietjie bederf. Die mammas het saam met hul kinders kunsaktiwiteite gedoen en toe 'n lekker "Mugg & Bean" filter koffie met 'n groot kolwyntjie geniet. Al die mammas het ook opgedaag in hul pantoffels om die "Reach for a Dream Slipper Day" projek te ondersteun. Mammas is huistoe met 'n "bath bom" om die aand te ontspan.

โ€ข ๐Ÿผ๐Ÿ‘ถ ๐—ฉ๐—ข๐—Ÿ๐——๐—”๐—š ๐—ฃ๐—ข๐—ฆ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ž๐—•๐—”๐—”๐—ฅ
09/05/2022

โ€ข ๐Ÿผ๐Ÿ‘ถ ๐—ฉ๐—ข๐—Ÿ๐——๐—”๐—š ๐—ฃ๐—ข๐—ฆ ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ž๐—•๐—”๐—”๐—ฅ

โ€ข ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐— ๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐ŸŒปโ€˜n Goeie ma beรฏnvloed nie net die lewe van haar kinders nie, maar ook die lewens van al die gesl...
08/05/2022

โ€ข ๐—š๐—ฒ๐—น๐˜‚๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐— ๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐ŸŒป

โ€˜n Goeie ma beรฏnvloed nie net die lewe van haar kinders nie, maar ook die lewens van al die geslagte wat volg.

โ€ข ๐—ฉ๐—Ÿ๐—˜๐—œ๐—ฆ๐—ž๐—ข๐— ๐—ฃ๐—˜๐—ง๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐Ÿ’™๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿงกโค๏ธ
03/05/2022

โ€ข ๐—ฉ๐—Ÿ๐—˜๐—œ๐—ฆ๐—ž๐—ข๐— ๐—ฃ๐—˜๐—ง๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐Ÿ’™๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿงกโค๏ธ

โ€ข ๐—ฉ๐—Ÿ๐—˜๐—œ๐—ฆ๐—ž๐—ข๐— ๐—ฃ๐—˜๐—ง๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐Ÿ’™๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿงกโค๏ธ
03/05/2022

โ€ข ๐—ฉ๐—Ÿ๐—˜๐—œ๐—ฆ๐—ž๐—ข๐— ๐—ฃ๐—˜๐—ง๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐Ÿ’™๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿงกโค๏ธ

โ€ข Die Newcastle Winterfees bied vanjaar saam met VKB โ€˜n opvoedkundige uitstappie aan die skole in Newcastle.Die Gr. R-kl...
28/04/2022

โ€ข Die Newcastle Winterfees bied vanjaar saam met VKB โ€˜n opvoedkundige uitstappie aan die skole in Newcastle.

Die Gr. R-klasse het vanoggend die uitstappie bygewoon.

Hulle het dit almal vreeslik baie geniet en het baie oor plaasdiere en prosesse geleer.

Baie dankie aan VKB Newcastle vir all hulle moeite en dat hulle die dag vir ons so lekker gemaak het!

โ€ข Die Newcastle Winterfees bied vanjaar saam met VKB โ€˜n opvoedkundige uitstappie aan die skole in Newcastle.Die Gr. R-kl...
28/04/2022

โ€ข Die Newcastle Winterfees bied vanjaar saam met VKB โ€˜n opvoedkundige uitstappie aan die skole in Newcastle.

Die Gr. R-klasse het vanoggend die uitstappie bygewoon.

Hulle het dit almal vreeslik baie geniet en het baie oor plaasdiere en prosesse geleer.

Baie dankie aan VKB Newcastle vir al hulle moeite met Hutties en dat hulle die dag vir ons so lekker gemaak het!

โ€ข Paasfees pret by die skool ๐Ÿฐ๐Ÿฃ
15/04/2022

โ€ข Paasfees pret by die skool ๐Ÿฐ๐Ÿฃ

โ€ข Die Factory Plaza Paashaas het ons vandag by die skool kom verras. Ons het almal lekker saam Mnr. Haasie gesing en ged...
08/04/2022

โ€ข Die Factory Plaza Paashaas het ons vandag by die skool kom verras. Ons het almal lekker saam Mnr. Haasie gesing en gedans ๐Ÿฐ๐Ÿฃ

Address

Newcastle

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huttenpark Kleutersentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Huttenpark Kleutersentrum:

Shortcuts

Featured

Share

Category