1993 Hoërskool Nelspruit Matrieks - 30 jaar Reunie

1993 Hoërskool Nelspruit Matrieks - 30 jaar Reunie Hoërskool Nelspruit 1993 Matriekgroep hou Reunie! Hou die datum oop - 22 - 25 September 2023 - Moet dit nie misloop nie!!

30 jaar Reunie!! Alkmaar Farmstay Hoërskool Nelspruit in ñ oogwink verby maar wat ñ heerlike naweek!! Lekker opgevang, g...
24/09/2023

30 jaar Reunie!! Alkmaar Farmstay Hoërskool Nelspruit in ñ oogwink verby maar wat ñ heerlike naweek!! Lekker opgevang, gelag, rugby gekyk en teruggekyk na 30 jaar se herinneringe saam!! Sien julle as die Here wil oor 10 jaar weer!

Kom ons vier 30 jaar!! ‘93 NHS Reunie - kom ons maak dit ñ feesjaar, NHS word ook diè jaar 71 jaar oud!! Onthou julle no...
16/01/2023

Kom ons vier 30 jaar!! ‘93 NHS Reunie - kom ons maak dit ñ feesjaar, NHS word ook diè jaar 71 jaar oud!! Onthou julle nog ons kermis..?? Moenie uitmis nie!! Hoop ons sien al die ou vriende daar!!

Hokkie bokkies!! 😃😃
13/09/2022

Hokkie bokkies!! 😃😃

Die sport was lekker!!
13/09/2022

Die sport was lekker!!

St 7 Lentedag stap, wie onthou nog die stappie op met die Steiltes pad? 😅 herken jy jouself in die foto?
13/09/2022

St 7 Lentedag stap, wie onthou nog die stappie op met die Steiltes pad? 😅 herken jy jouself in die foto?

Die grootse longe langs die hokkiebaan… Canoe!! 😄😄
13/09/2022

Die grootse longe langs die hokkiebaan… Canoe!! 😄😄

En die mooiste mnr was… 😉😉
13/09/2022

En die mooiste mnr was… 😉😉

Vandag is die slim Wiskunde mnr  NHS se hoof😉😉
13/09/2022

Vandag is die slim Wiskunde mnr NHS se hoof😉😉

(Oom) Jos van Dyk help nou ons kinders met Wetenskap ekstra klas!!😃😃
13/09/2022

(Oom) Jos van Dyk help nou ons kinders met Wetenskap ekstra klas!!😃😃

Veldskool, Interhoër, Sokkie en sommer net lekker kuier!!
13/09/2022

Veldskool, Interhoër, Sokkie en sommer net lekker kuier!!

Address

Tbc
Nelspruit Sp
1200

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 1993 Hoërskool Nelspruit Matrieks - 30 jaar Reunie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category