13/12/2022
Goeie dag Ouers/Voogde
Hiermee lig ons u in dat leerders hul rapporte Woensdag kan kom afhaal by die skool. Leerders kan vanaf 8h30 tot 12 by hul klasonderwysers kollekteer.
Baie dankie
MNR P PALMER