Laerskool Eugene N. Marais

Laerskool Eugene N. Marais Laerskool Eugene N. Marais
5de Straat 80
Naboomspruit
0560

www.lenm.co.za

06/09/2026
Baie geluk aan al ons oud-Boompies wat tot Hoërskool Hans Strijdom se VRL en SRL verkies is! Ons is trots op julle!
04/09/2026

Baie geluk aan al ons oud-Boompies wat tot Hoërskool Hans Strijdom se VRL en SRL verkies is!
Ons is trots op julle!

04/09/2026

Wat ’n lekker kuier!
Baie dankie aan Oom Karoolus en Lente wat by ons kom kuier het!
Die kinders (én personeel) het dit sommer baie geniet!

Baie geluk Mnr Wayne van den Heever!!!
04/09/2026

Baie geluk Mnr Wayne van den Heever!!!

Ons harte BARS van TROTS!!!LENM se o. 13 A span is die Sekhukhene Liga wenners!Julle het met hart en deursettingsvermoë ...
03/09/2026

Ons harte BARS van TROTS!!!

LENM se o. 13 A span is die Sekhukhene Liga wenners!

Julle het met hart en deursettingsvermoë gespeel!

Ons hou duim vas vir die volgende wedstryd!

02/09/2026

Ons o.10-, o.11- en 2de hokkiespanne sluit die seisoen af met ’n lekker hokkie-rondomtalie én natuurlik roomys!

Baie geluk en sterkte aan ons 1ste span hokkiedogters!Ons wens julle alles van die beste toe met môre se uitspele by Jub...
02/09/2026

Baie geluk en sterkte aan ons 1ste span hokkiedogters!
Ons wens julle alles van die beste toe met môre se uitspele by Jubaweni.

Address

80 5th Street
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27147432237

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Eugene N. Marais posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Eugene N. Marais:

Shortcuts

Share