Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool

Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool, School, 9de straat 90, Naboomspruit.

🗣️Redenaars is GROOT by die Forbies! 🗣️Tydens die BOSVELD INTERLAER het ons Forbies puik presteer in Huistaal sowel as E...
08/09/2026

🗣️Redenaars is GROOT by die Forbies! 🗣️
Tydens die BOSVELD INTERLAER het ons Forbies puik presteer in Huistaal sowel as Engels!
Huistaal:
Ruh Botha (Gr 1-3 Kategorie wenner)
Kaylin Smit (Gr 2-naaswenner)
Lemmer de Lange (Gr 4-wenner)
Willem Botha (Gr 7-naaswenner)

Orators:
Janko Pretorius (Gr 1-3 Kategorie wenner)
Ruh Botha Gr 3-naaswenner
Willem Botha (Gr 7-kategoriewenner)
✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨

Ons Forbies bedank graag Me. Marita Louw vir die lekker bederf vandag! Saam met hierdie besonderse vrou pak die Forbies ...
07/09/2026

Ons Forbies bedank graag Me. Marita Louw vir die lekker bederf vandag! Saam met hierdie besonderse vrou pak die Forbies enigiets aan vir die Naboomspruit gemeenskap! Marita Louw

Baie geluk aan ons geliefde Lollie van Dyk, ons kantoor-tannie, met haar verjaarsdag! Dankie vir jou altyd-helpende hand...
07/09/2026

Baie geluk aan ons geliefde Lollie van Dyk, ons kantoor-tannie, met haar verjaarsdag!

Dankie vir jou altyd-helpende hand, jou omgee-hart en die spesiale rol wat jy by Forbies speel. Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde en baie bederf!

So kuier ons Japsnoetjies en Euphorbia junior maats saam met Oom Karoolus en Lente. Ons het so lekker saam gesing. Lekke...
07/09/2026

So kuier ons Japsnoetjies en Euphorbia junior maats saam met Oom Karoolus en Lente. Ons het so lekker saam gesing. Lekker om te weet Jesus is altyd by jou, jy is nooit alleen nie.

Dankie tannie Maryna Venter vir die bussie wat die Japsnoetjies maats kon gebruik het. Tannie Bernadine Bolton Steenkamp vir die mooi foto's.

En Laerskool Eugene N Marais vir julle gasvryheid. Ons het dit geniet.

Ons leiers het Vrydag ń prefekfunksie bygewoon. Koben Hofmeyr het ons geïnspireer met sy kragtige boodskap. Ons is ongel...
06/09/2026

Ons leiers het Vrydag ń prefekfunksie bygewoon. Koben Hofmeyr het ons geïnspireer met sy kragtige boodskap.
Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons Forbies-leiers! Dankie aan LENM vir die heerlike funskie!

06/09/2026

Lentedag is behoorlik by die Forbies gevier! Die graad 7s het gesorg vir n suksevolle Entrepreneursdag en ons het ook twee bome geplant! By die Forbies dans ons asof niemand kyk nie!

Dit is heerlike lente die winter is verby! So het ons Japsnoetjies maats Loslitdag en Lentedag gekombineer en pret gehad...
05/09/2026

Dit is heerlike lente die winter is verby! So het ons Japsnoetjies maats Loslitdag en Lentedag gekombineer en pret gehad! Die tema was "Beat as one"

Japsnoetjies dans op die tafel, gooi jou hande in die lug......

Dankie vir elke ouer wat ons altyd ondersteun in al die projekte en dit saam ons doen.
Ons het saam Euphorbia ʼn boom geplant, nie net vir ons kinders nie maar vir ons kinders se kinders. Deel 2 van 2

Dit is heerlike lente die winter is verby! So het ons Japsnoetjies maats Loslitdag en Lentedag gekombineer en pret gehad...
05/09/2026

Dit is heerlike lente die winter is verby! So het ons Japsnoetjies maats Loslitdag en Lentedag gekombineer en pret gehad! Die tema was "Beat as one"

Japsnoetjies dans op die tafel, gooi jou hande in die lug......

Dankie vir elke ouer wat ons altyd ondersteun in al die projekte en dit saam ons doen.
Ons het saam Euphorbia ʼn boom geplant, nie net vir ons kinders nie maar vir ons kinders se kinders. Deel 1 van 2

Forbies se wiskunde is op ń ander vlak! Ewan Leversage en Stian Storm het tydens die WOW-Telfees  1ste en 2de geëindig i...
04/09/2026

Forbies se wiskunde is op ń ander vlak! Ewan Leversage en Stian Storm het tydens die WOW-Telfees 1ste en 2de geëindig in graad 4! ń Ongelooflike prestasie!

Hou op tande tel en maak reg vir ’n aand vol lekker lag, ritme en talent! Ons Japsnoetjies is gereed om jou hart te stee...
04/09/2026

Hou op tande tel en maak reg vir ’n aand vol lekker lag, ritme en talent! Ons Japsnoetjies is gereed om jou hart te steel! Moenie met ‘n bek vol tande sit nie. Koop vinnig kaartjies!

Address

9de Straat 90
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category