Hoërskool Sao Bras - Amptelike Blad

Hoërskool Sao Bras - Amptelike Blad HS Sao Bras learning institute

06/02/2020
04/09/2017

kanaal 147 dstv superskool

01/03/2017

a.blessed Lent to all
Ash wensday

01/02/2017

eerste skaak toernooi laas naweek
01/02/2017

eerste skaak toernooi laas naweek

05/01/2017

congrats all matrix 2016!!!

22/11/2016

Hello Facebookvriende. Die jaarlikse Sao Bras Gospel Show word weer hierdie Sondag 27 November gehou om 15H00. Kaartjies kos R40 en is beskikbaar by enige onderwyser of by sekretaresse Nel, kontaknommer 0446930033. B- Flat, Marscha Lombard, Alicia van Wyk en ander kore sal vir ons gewyde liedere lewer. Dit beloof om 'n geseënde middag te wees, so sien julle daar!

02/11/2016

Mr en Miss Sao Bras Show is on Friday and you get a full show as all contestants are in for the final... Tickets R40 available at the school... See you there!!!!!

20/10/2016

Saterday Night we present our pre-Sao Bras Show at the Bravo Lounge ... Tickets available at the school ... R20 will get you in... Time 07H30 sharp!
Lots of excitement ... Don't miss out on this Show its going to be amazing ... Limited space so please hurry to get your tickets!!!

20/10/2016

Ons hou Saterdag 22 Okt 8uur die oggend n lekker skaak toernooi by die skool... Enige een wat wil deelneem is baie welkom inskrywing vir die toernooi beloop R30 en daar is lekker pryse op die spel... So vir dai mense wie se skaak so bietjie verroes geword het kom ons stof dit weer so bietjie af met n lekker dag van skaak by die skool...

Address

Skool Straat
Mosselbaai
6506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Sao Bras - Amptelike Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Sao Bras - Amptelike Blad:

Shortcuts

Share

Category