Cornerstone Life Adventures

Cornerstone Life Adventures Fun and Games = Learning opportunity = Life changing experience
Leadership development, School camps, Adventure camps, Team building, Tailor made programs

Had an awesome day with the young leaders of Global Academy!
21/03/2022

Had an awesome day with the young leaders of Global Academy!

05/04/2021

Oudtshoorn, ons nuwe tuiste.

So thankful to be part of this family !
06/02/2021

So thankful to be part of this family !

So het ek die jaar begin met n baie vinnige pro-20 krieket telling, en toe onverwags verander die jaar in n groot 5 dag ...
31/12/2020

So het ek die jaar begin met n baie vinnige pro-20 krieket telling, en toe onverwags verander die jaar in n groot 5 dag toets, maar dit bly n avontuur en het beslis nie ' onbeslus ' geeindig met n telling van 801/16 (801 persone met 16 leierskap, spanbou en personeel ontwikkeling programme vir die 2020 jaar.

Ek loof en prys die Here vir Sy Goedheid en guns, al my familie en vriende vir almal se ondersteuning en aanhou glo en bid. Vader het bly voorsien, selfs in tydelike werks geleenthede by Blitsdruk Mossel Bay, n slangvang kursus in Riversdale, kon help met n paar troues by die pragtige Eco Marine Lodge and Venue en vele ander nuwe geleenthede. Ons sien baie uit na Cornerstone life Adventures se opwindende avonture van 2021.

"Never be afraid to trust an unknown future to a KNOWN GOD"
Corrie ten Boom

Prys die Here vir n Baie geseende kamp by Sionsrus Tuisskolerskampe. Baie dankie aan almal se deelname en ondersteuning ...
18/11/2020

Prys die Here vir n Baie geseende kamp by Sionsrus Tuisskolerskampe. Baie dankie aan almal se deelname en ondersteuning van Blitsdruk Mossel Bay, In the Gap Clothing, @ Jonel Hunlun. Julle bly die beste !

Lancewood CSI " Window to my future "
24/10/2020

Lancewood CSI " Window to my future "

Prys die Here. Na 6 maande van geen kampe en programme, kon ons die naweek weer begin by die pragtige Eco Marine Lodge a...
11/09/2020

Prys die Here. Na 6 maande van geen kampe en programme, kon ons die naweek weer begin by die pragtige Eco Marine Lodge and Venue. Ons eie experience ! Baie dankie vir almal se gebede en ondersteuning in die lang en stil tyd.

Alle tuisskolers, ons sien baie uit na ons volgende kamp saam met julle by Op-die-Plaas Sandrivier vanaf 12 - 15 Novembe...
10/08/2020

Alle tuisskolers, ons sien baie uit na ons volgende kamp saam met julle by Op-die-Plaas Sandrivier vanaf 12 - 15 November 2020

Address

Mossel Bay
6500

Telephone

+27641474356

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cornerstone Life Adventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Cornerstone Life Adventures:

Shortcuts

Featured

Share