13/03/2015
Hi Oud Sao Brarians. Die Facebook feesblad sal op die 31 Maart gesluit word. Die nuwe blad, Hoërskool Sao Bras Amptelike Blad, is nou al reeds lewendig. Daar is reeds 'n paar ander Sao Bras blaaie op Facebook, so kies mooi. Ons nuwe blad begin met die woorde Hoërskool Sao Bras Amptelike blad. Baie dankie maatjies vir julle ondersteuning en "Like" die nuwe blad. Groetnis!!