Miki Maths Mossel Bay

Miki Maths Mossel Bay Wiskundeklasse vir kleuters en kinders van graad 000 tot graad 5.

Ons ontwikkel kinders se vermoë om te d**k, begrippe baas te raak deur gebruik van modelle, bou selfvertroue om probleme op te los en gebruik effektiewe maniere om getalbewerkings te doen.

14/01/2025
13/05/2015

Ready for your brain teaser? Let's give our brains a little workout. Solve this equation and comment with your answer.

02/04/2015

What are you doing today to show the children around you that they are unique and special?

25/01/2015

Welkom terug almal. Ek sien uit na n heerlike leersame jaar saam met elkeen van my leerdertjies.
Ek glo ons gaan weereens n goeie leersame jaar beleef met baie seen en goeie resultate. Sien julle binnekort. Tannie Annabelle

Miki Maths cafe afsluiting. Groot pret. Lekker rus outjies. Xx
01/12/2014

Miki Maths cafe afsluiting. Groot pret. Lekker rus outjies. Xx

Laaste lessies vir die jaar. Julle was oulik en dierbaar. Slim kindertjies +-=
01/12/2014

Laaste lessies vir die jaar. Julle was oulik en dierbaar. Slim kindertjies +-=

Miki maths sentrum in Paarl. Al my harde werkertjies. Well done julle. Eks trots op julle
17/11/2014

Miki maths sentrum in Paarl. Al my harde werkertjies. Well done julle. Eks trots op julle

23/01/2014

Hi almal,
Welkom terug na n heerlike lang vakansie. Hoop almal is reg vir n nuwe jaar vol lekker wiskunde. Ons het al begin met registrasie. Klassies word weer aangebied by Monte Cristo Coffeeshop. Sien uit om al die ou maatjies te sien en is opgewonde oor al my nuwe maatjies.
Kontak my asb vir enige navrae. 0827730702

01/08/2013

Address

21st Avenue
Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Miki Maths Mossel Bay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share

Category