Laerskool Ruiterbos

Laerskool Ruiterbos

Share

A little school in the mountains Laerskool Ruiterbos

There is a long and beautiful pass connecting the southern Cape towns of Mossel Bay and Oudtshoorn.

It’s called Robinson’s Pass and it connects the world of lush coastline through mountain fynbos and proteas and finally into the semi-arid Karoo. About 30km north of Mossel Bay is the tiny settlement of Ruiterbos. The aforementioned school is neat as a pin, with an unusually long history. It used to be the school where the local farmer’s children were sent, but these days many of the wealthier fam

11/05/2026
23/01/2025

Ons is opgewonde om ons werkies te deel vir die week..... hou die spasie dop..... nog baie wat gebeur het en wat nog kom! hoeveel sye? Hoeveel hoeke? Kan hy rol? Kan hy gly?

18/01/2025

Dit was ń GROOT dag by Laerskool Ruiterbos vandag! Dit was die Momentum Medical Scheme Attakwas Extreme, presented by Biogen en Laerskool Ruiterbos was een van die waterpunte. Baie dankie vir almal se ondersteuning, sien julle volgende jaar!

14/01/2025

2024 het met ʼn hoë noot geindig!! Die fondasie fase het ʼn heerlike kerspartytjie by NOOIT TE LAAT speel plaas gehad. Dit was ʼn dag propvol lekker dinge, vanaf diere voer, na klim en klouter, en in die sand speel! Baie dankie vir julle gasvryheid Chantal Ellis. Die kinders het dit so baie geniet!

13/01/2025

Neem kennis, alle aansoeke moet per epos in een pdf file gestuur word.

04/12/2024

Mnr. & Mevrou Ruiterbos
Vrydag
6 Desember 2024
19:00
Kostes:
Volwassenes- R50
Laerskool leerders- R25

20/11/2024

Skool lied uit volle bors!

20/11/2024

Laerskool Ruiterbos se Gradeplegtigheid!
Ons groet ons Graad 7's en wens hulle alles van die beste vir hulle nuwe hoofstuk in die Hoërskool vir 2025. En dan welkom ons die Graad R maats! Baie geluk aan almal se prestasies vir 2024, julle hardewerk het af betaal! #2025

24/10/2024

Baie Geluk Juffrou Cloete!

13/09/2024

Dit is VRYDAG in die baai! Môre is Laerskool Ruiterbos se braaidag! Ons sien uit om julle môre te sien!

Want your school to be the top-listed School/college in Mossel Bay?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Robinson Pass R328
Mossel Bay
6506