Eden Athlete Management Services

Eden Athlete Management Services Eden Athlete Management Services provides quality coaching to athletes of all ages. We specialize in all throwing events.

We work with mainstream, sacssa , SASAPD and masters athletes in Mossel Bay or anywhere in the world with virtual coaching.

Heerlike weer vir n Spiesgooi oefensessie in MosselbaI.
26/09/2026

Heerlike weer vir n Spiesgooi oefensessie in MosselbaI.

Congratulations Kirsty Weir !
26/09/2026

Congratulations Kirsty Weir !

Wildeklawer Sport Noord Suid was goed vir my Diskusgooiers. Liam breek verby sy doelwit vir die jaar en Ethan behaal n g...
26/09/2026

Wildeklawer Sport Noord Suid was goed vir my Diskusgooiers. Liam breek verby sy doelwit vir die jaar en Ethan behaal n goeie PB.

Baie geluk aan Joshua Bernardo wat vandag by die Wildeklawer Sport Noord-Suid byeenkoms n nuwe PB met die 6kg Hamer beha...
24/09/2026

Baie geluk aan Joshua Bernardo wat vandag by die Wildeklawer Sport Noord-Suid byeenkoms n nuwe PB met die 6kg Hamer behaal het. Ek is trots oop my atkete wat 3 medaljes verower het:

Jordan Walters (Hoër Landbouskool Oakdale) S15 🄈
Ethan Bernardo S17 šŸ„‰
Joshua Bernardo S19 🄈

Ek sien uit na n sterk vertoning deur my atlete by vanjaar se Hoƫrskool Outeniqua (Kwaggas) Top 10!

Baie geluk aan Jordan Walters (Hoƫr Landbouskool Oakdale) met n groot PB tydens die ASWD Amen liga in Rosemoor.Ek sien u...
23/09/2026

Baie geluk aan Jordan Walters (Hoƫr Landbouskool Oakdale) met n groot PB tydens die ASWD Amen liga in Rosemoor.

Ek sien uit na puik uitslae by Noord-Suid die naweek!

Vanjaar se Fairmont Top 15 was nie maklik gewees nie. Atlete us getoets met n baie sterk wind Vrydag en groot groepe goo...
20/09/2026

Vanjaar se Fairmont Top 15 was nie maklik gewees nie. Atlete us getoets met n baie sterk wind Vrydag en groot groepe gooiers.

Anshe de Jager (Hoƫrskool PUNT High School) verbeter vir die tweede jaar in n ry die byeenkoms se Diskus rekord.

Baie geluk Anshe!

Baie geluk aan Sihana van Deventer wat vandag die Nasionale kwalifiserende standaard in die 100m en Spiesgooi behaal het...
12/09/2026

Baie geluk aan Sihana van Deventer wat vandag die Nasionale kwalifiserende standaard in die 100m en Spiesgooi behaal het by die WPSAPD proewe in Stellenbosch.

Haar Spiesgooi was net n paar cm kort van haar PERSOONLIKE BESTE afstand.

Ons sien uit na die opbou na volgende jaar se Nasionale Kampioenskappe!

EDEN Sport for the Disabled / EDEN Sport vir Gestremdes

Dankie aan Eden Educational Services vir my PILOT sambreel...
12/09/2026

Dankie aan Eden Educational Services vir my PILOT sambreel...

Address

Mossel Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eden Athlete Management Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Eden Athlete Management Services:

Shortcuts

Featured

Share

Category