01/10/2026
🌻 Welkom, Oktober! 🌻
'n Nuwe maand bring nuwe geleenthede, nuwe avonture en nog baie spesiale oomblikke om saam te geniet.
By Kleuter Akademie Hartenbos sien ons uit na nog 'n maand vol laggies, leer, kreatiwiteit en kosbare herinneringe saam met ons kleuters.
Mag Oktober gevul wees met vreugde, groei en baie seëninge vir al ons kinders, ouers en families!