Laerskool Dirkie Uys

Laerskool Dirkie Uys Laerskool Dirkie Uys is geleΓ« te Moorreesburg, in die hart van die Swartland.

As een van die voorkeur laerskole in die omgewing, bied ons 'n uitstekende akademiese grondslag, gekoppel met 'n uitgebreide sport program.

πŸ“šπŸ― GRONDSLAGFASE LEESDAGWat ’n heerlike dag by LDU! πŸ’›πŸ’™Ons Oumas en Oupas het kom kuier en vir ons jongspan stories voorg...
08/09/2026

πŸ“šπŸ― GRONDSLAGFASE LEESDAG

Wat ’n heerlike dag by LDU! πŸ’›πŸ’™

Ons Oumas en Oupas het kom kuier en vir ons jongspan stories voorgelees. Daar was groot ore, mooi stories en sommer baie spesiale oomblikke! πŸ“–βœ¨

Baie dankie aan elke Ouma en Oupa wat hul tyd en liefde met ons Tiertjies gedeel het. πŸ₯°

Lees maak slim! πŸ“šπŸ―

Spanfoto WYNVEILING 2026 🍷Maak seker jy bespreek jou plek by ons Wynveiling!Kom ondersteun ons skool en geniet ’n gesell...
07/09/2026

Spanfoto WYNVEILING 2026 🍷

Maak seker jy bespreek jou plek by ons Wynveiling!

Kom ondersteun ons skool en geniet ’n gesellige aand saam met goeie geselskap en ’n smaaklike ete.

πŸ“… 16 September 2026
⏰ 18:00
πŸ“ Skoolsaal
🍽️ Heerlike ete ingesluit

Bring jou vriende saam en kom kuier lekker – alles ter ondersteuning van ons skool! πŸ’›πŸ’™

Moenie uitmis nie – bespreek jou plek betyds!

Kaartjies beskikbaar via Quicket

https://www.quicket.co.za/events/390911-dirkie-uys-wynveiling/?preview=t #/

πŸš΄β€β™‚οΈ LAERSKOOL DIRKIE UYS FIETSRY Die naweek was die laaste Skoleliga XCO-kompetisie van die jaar, en wat ’n jaar van ha...
07/09/2026

πŸš΄β€β™‚οΈ LAERSKOOL DIRKIE UYS FIETSRY

Die naweek was die laaste Skoleliga XCO-kompetisie van die jaar, en wat ’n jaar van harde werk, uitdagings en lekker fietsry was dit nie! πŸ’ͺπŸ”₯

Ons het 4 van ons dapper Dirkie Uys-seuns gehad wat die naweek deelgeneem het en elkeen in sy onderskeie ouderdomsgroep sy beste gegee het.

HW Liebenberg, Caleb en Liam Nel julle kan trots wees op julle prestasies en die manier waarop julle deur die jaar aangehou druk het! πŸ‘πŸš΅β€β™‚οΈ

πŸ† Baie geluk aan HandrΓ© Smook wat weereens uitstekend presteer het en in die Top 20 geΓ«indig het! Wat ’n mooi prestasie! πŸ’ͺπŸ‘

’n Spesiale dankie aan ons Hoofborg, Houmoed Voere, vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jaar. πŸ™

Die ondersteuning maak dit moontlik vir ons kinders om aan hierdie sport deel te neem en hul passie vir fietsry uit te leef.

Aan al ons fietsryers, ouers en ondersteuners β€” baie dankie vir julle ondersteuning en opoffering deur die jaar. ❀️

Ons is trots op elkeen van julle!
πŸš΄β€β™‚οΈπŸ’¨

β›³πŸ― TIERE GHOLFOns gholfspan het verlede week hul heel eerste wedstryd gespeel en sommer uitstekend gevaar teen Laerskool...
07/09/2026

β›³πŸ― TIERE GHOLF

Ons gholfspan het verlede week hul heel eerste wedstryd gespeel en sommer uitstekend gevaar teen Laerskool Olifantsvallei! πŸ’›πŸ’™

En wat ’n begin – ’n WEN vir ons Tiere! πŸ†πŸ‘

Baie geluk, spelers! Ons is ongelooflik trots op julle. Mag dit die eerste van vele lekker wedstryde en mooi prestasies wees!

πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³ ONS TIERE VAT DIE GHOLFBAAN!’n Groot eerste vir ons gholfspan! πŸ―πŸ’™πŸ’› Hulle is gereed en opgewonde vir hul heel eers...
31/08/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³ ONS TIERE VAT DIE GHOLFBAAN!

’n Groot eerste vir ons gholfspan! πŸ―πŸ’™πŸ’›

Hulle is gereed en opgewonde vir hul heel eerste wedstryd.

Op 1 September kom ons TIERE teen Laerskool Olifantsvallei te staan, hier in Moorreesburg. β›³

Baie sterkte aan elke speler! Geniet die ervaring, speel julle beste en maak die eerste van vele mooi gholfherinneringe.

Ons is trots op julle, TIERE! 🐯

πŸ†πŸ― SPORTSTERRE VAN DIE WEEK πŸ’™πŸ’›Hier is ons o/13 Toerspan-spelers van die Week vir hokkie, rugby en netbal! πŸ‘πŸ‰πŸBaie geluk ...
31/08/2026

πŸ†πŸ― SPORTSTERRE VAN DIE WEEK πŸ’™πŸ’›

Hier is ons o/13 Toerspan-spelers van die Week vir hokkie, rugby en netbal! πŸ‘πŸ‰πŸ

Baie geluk aan elkeen wat tydens die toer uitgestaan het. Julle het met goeie sportmangees, deursettingsvermoë en TIERE-trots julle beste op én van die veld gegee. 🌟

Welgedaan, TIERE! Ons is trots op julle! πŸ―πŸ‘

🎭🎢 EISTEDDFOD-UITBLINKERS 🌟🐯Ons TIERE het behoorlik hul talente laat skitter! ✨Baie geluk aan al ons Eisteddfod-uitblink...
31/08/2026

🎭🎢 EISTEDDFOD-UITBLINKERS 🌟🐯

Ons TIERE het behoorlik hul talente laat skitter! ✨

Baie geluk aan al ons Eisteddfod-uitblinkers met julle besondere prestasies. Julle harde werk, voorbereiding en selfvertroue het vrugte afgewerp en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! πŸ’™πŸ’›

Welgedaan, TIERE! πŸ―πŸ‘

🐯 LEERDERS VAN DIE WEEK πŸ’™πŸ’›Baie geluk aan ons Leerders van die Week! 🌟Julle positiewe gesindheid, harde werk en mooi voor...
31/08/2026

🐯 LEERDERS VAN DIE WEEK πŸ’™πŸ’›

Baie geluk aan ons Leerders van die Week! 🌟

Julle positiewe gesindheid, harde werk en mooi voorbeeld laat ons TIERE-harte sommer ekstra trots klop! 🐯✨

Hou aan om elke dag julle beste te gee en ’n verskil te maak – groot of klein. πŸ’™πŸ’›

Ons is trots op julle, TIERE! πŸ†

🏏 BREEDEBASH KRIEKETBaie geluk aan Jian Bester wat die naweek die Cobras-krieketspan verteenwoordig het in hul eerste we...
24/08/2026

🏏 BREEDEBASH KRIEKET

Baie geluk aan Jian Bester wat die naweek die Cobras-krieketspan verteenwoordig het in hul eerste wedstryd van die BreedeBash-toernooi! πŸ‘πŸ”₯

Die toernooi strek tot in Oktober, en ons wens Jian en sy span alle sterkte toe vir die wedstryde wat voorlΓͺ.

Geniet elke oomblik, speel jou hart uit en dra jou liefde vir krieket met trots! πŸπŸ’™πŸ’›

Ons is baie trots op jou, Jian! 🐯

Address

Reservoirstr
Moorreesburg
7310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Dirkie Uys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Dirkie Uys:

Shortcuts

Share