09/09/2026
Tema: Emosies
Bespreking: Wat maak ons bang..
*Trys die kwaai gesiggie se hare op lyne.
*Pas teenoorgestelde prentjies (redenering).
*Oop/toe: Maak die deur oop en teken jouself. Maak dan weer die deur toe.
*Probeer gesiggie bou sonder om te kyk.🙃
Dankie Luandre vir heerlike party🎉🥳