Hoërskool Montagu

Hoërskool Montagu Nisi Dominus Frustra - Sonder God is alles tevergeefs

Die leerders het aan die RATEM Eisteddfod deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Ons is baie trots op julle!
04/09/2026

Die leerders het aan die RATEM Eisteddfod deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Ons is baie trots op julle!

03/09/2026
Huis van Velden vier die Lente.... ho.. la.. drie... hoe... ha... 🎵🎶🎈🎈
01/09/2026

Huis van Velden vier die Lente.... ho.. la.. drie... hoe... ha... 🎵🎶🎈🎈

01/09/2026

Ons Monties maak reg vir die lenteseisoen. Geniet die eerste dag van lente saam met vriende, familie en geliefdes, BK 2027.
OMGEE

Tennis Sun City Toer🎾💚❤️
31/08/2026

Tennis Sun City Toer🎾💚❤️

WOOLWORTHS MY DIFFERENCE Jy kan ń verskil maak sonder om n SENT ekstra te spandeer!!!Het jy ’n Woolies-app?Dan kan jy Ho...
30/08/2026

WOOLWORTHS MY DIFFERENCE

Jy kan ń verskil maak sonder om n SENT ekstra te spandeer!!!

Het jy ’n Woolies-app?

Dan kan jy Hoërskool Montagu as jou Cause kies en ons skool ondersteun wanneer jy jou gewone Woolworths-inkopies doen. 🙌

1️⃣ Dit kos jou NIKS ekstra nie.
2️⃣ Jy kies net Hoërskool Montagu as jou Cause.
3️⃣ Dan tel jou gewone Woolies-inkopies vir ons skool!

Volg die instruksies op die foto’s.

Een klein keuse van jou kan ’n groot verskil vir ons skool maak.

Help ons om ons gemeenskap sterker te maak.
Kies Hoërskool Montagu. 💚🏫

Sterkte aan ons 1ste tennisspan wat deelneem aan die Swellendam Superspar Tennistoernooi die naweek. ❤️💚🎾
28/08/2026

Sterkte aan ons 1ste tennisspan wat deelneem aan die Swellendam Superspar Tennistoernooi die naweek. ❤️💚🎾

WKOD Kontrakpos - slegs ʼn tydelike 3 maande aflospos.
26/08/2026

WKOD Kontrakpos - slegs ʼn tydelike 3 maande aflospos.

Address

2 Kohler Street
Montagu
6720

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Montagu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Montagu:

Shortcuts

Share

Category