Montagu Hoërskool 1964 Matrieks - 50 Jaar

Montagu Hoërskool 1964 Matrieks - 50 Jaar Montagu Hoërskool - 1964 Matrieks
50 jaar gelede in 2014

19/11/2021

Môre 1964 Matrieks. Hoop dit gaan goed met jou.
Met hartseer v Flippie Kriel gehoor dat Nigel Krumm in September oorlede is.
Flippie woon afgelope paar jaar in Kimberly.
Dit gaan goed met my & Nellie (53 jr getroud) in Panorama Palms aftree-oord - baie gelukkig.
Vrede vir julle
Frikkie Marais

Wie was verantwoordelik vir hierdie gogga?
05/08/2018

Wie was verantwoordelik vir hierdie gogga?

SAMSUNG DIGITAL CAMERA
31/05/2018

SAMSUNG DIGITAL CAMERA

In Maart van 2007 kom 20 van ons op Montagu bymekaar... en ek ken net vir Johan & Carina... die ander se nuwe gesigte kon ek nie by hul name van 1964 plaas nie. Toe weet ek, ek is oud!

21/01/2014

Status - 140121:
Wilhelm Marais, Elsa (le Roux), Nigel & Christie Stemmet het kontak gemaak.
Brenda (Bartlett) is vir 'n maand in SA (uit Belgie) - tans in Bonnievale
Tans geen voorstelle - probeer eers meer kontakte bevestig
(Frikkie)

06/12/2013

Dagsê Matrieks van '64.
Ek en Flippie het verlede week oor 'n pannekoek in Old Oak-sentrum, besluit om julle te herinner aan die betekenis van volgende jaar - 2114.
Laat ons weet of julle lewendig en gesond is.
Laat weet van meer email-adresse.
Ons probeer net eers kontak maak.
Ek het kennis gestuur na:
Flip
Johan Augustyn
Johan Steyn
Nigel
Ona
Rolene
Rosaleen
Alta
Annleen Hill/Kriel
Carina
Christi
Eddie
Elsa Uys/Le Roux
Eon

Groete
Frikkie

Address

Montagu
6720

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Montagu Hoërskool 1964 Matrieks - 50 Jaar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category