Laerskool Montagu - Monties

Laerskool Montagu - Monties Tuiste van die Monties!

🌸 Die lente is hier en Sunset Fun is terug! πŸŒ…πŸ“… Dinsdag 8 September⏰ 17:00πŸ“ Montagu Rolbalklub🎟️ R50 per persoon, wat ’n ...
07/09/2026

🌸 Die lente is hier en Sunset Fun is terug! πŸŒ…

πŸ“… Dinsdag 8 September
⏰ 17:00
πŸ“ Montagu Rolbalklub

🎟️ R50 per persoon, wat ’n drankbewys insluit.
πŸ‘§ 16 jaar en jonger: Gratis!

Kom stap, hardloop of ry fiets saam en geniet die mooi Montagu-roetes. πŸƒβ€β™€οΈπŸš΄β€β™‚οΈ Honde is welkom, maar moet asseblief te alle tye aan ’n leiband wees.

πŸ₯Ÿ Vetkoeke kan vooraf bestel word by Kamin: 082 671 4022
Kerrie-maalvleis – R40
Kaas en konfyt – R30
Kaas en tamatie – R30
Plein – R10

Sien julle Dinsdag met die sonsondergang! πŸŒ…

πŸ€–πŸŒ· Die Graad 3-klasse het geleer oor die ruimte en as deel van hul assessering hul eie robot-maatjies gebou! πŸš€Elke robot...
07/09/2026

πŸ€–πŸŒ· Die Graad 3-klasse het geleer oor die ruimte en as deel van hul assessering hul eie robot-maatjies gebou! πŸš€

Elke robot is uniek en wys sommer hoeveel kreatiwiteit daar in ons Graad 3’s steek. πŸ€–βœ¨

πŸ‘ Vrydag het ons O.13-hokkieseuns teen Curro Mosselbaai gespeel. Maar dit was sommer veel meer as net ’n wedstryd – ons ...
07/09/2026

πŸ‘ Vrydag het ons O.13-hokkieseuns teen Curro Mosselbaai gespeel. Maar dit was sommer veel meer as net ’n wedstryd – ons het die geleentheid gebruik om die jaar saam as ’n span af te sluit. πŸ–€πŸ’šβ€

’n Lekker dag vol hokkie, lag, spanbou en kosbare herinneringe. ’n Perfekte manier om ’n besondere jaar op ’n hoΓ« noot af te sluit! πŸ‘πŸ™Œ

06/09/2026

πŸ‘πŸ Wintersport-afsluiting!Hierdie week het ons o.13-hokkie- en netbalspanne die ouers en onderwysers uitgedaag! πŸ˜„ Groot ...
04/09/2026

πŸ‘πŸ Wintersport-afsluiting!

Hierdie week het ons o.13-hokkie- en netbalspanne die ouers en onderwysers uitgedaag! πŸ˜„ Groot pret, lekker mededinging en hope geesdrif op die veld en baan.

’n Fantastiese manier om die wintersportseisoen af te sluit! πŸ–€πŸ’šβ€

πŸš΄β€β™‚οΈπŸ’šβ€οΈπŸ–€ Baie dankie, Montagu Wynkelder!Dankie vir julle ondersteuning van ons Montie-fietsryspan. Ons waardeer dit opre...
04/09/2026

πŸš΄β€β™‚οΈπŸ’šβ€οΈπŸ–€ Baie dankie, Montagu Wynkelder!

Dankie vir julle ondersteuning van ons Montie-fietsryspan. Ons waardeer dit opreg! πŸ‘•πŸš΄β€β™€οΈ

Unlocking Excellence! πŸ’ͺ🏁

BACKING OUR RIDERS: UNLOCKING EXCELLENCE ON THE DIRT! πŸš΅πŸ†πŸ‡

A massive shout-out from all of us at Montagu Winery to the Montie Mountainbike Team as they take on the Western Cape Schools Cycling Series Finale at Bloemendal this weekend!

We believe deeply in supporting local talent and investing in the next generation. We are incredibly proud to sponsor the team’s cycling shirts this season, standing behind these riders as they chase their goals and unlock true excellence on the trails.

Trust your lines, give it everything on the climbs, and wear those Montagu colours with pride. We are cheering you onβ€”bring it home, Monties! πŸ‘πŸ

Dinsdag het ons o.13-manne hul laaste rugbywedstryd gespeel – en wat ’n manier om af te sluit! πŸ‰πŸ–€πŸ’šβ€ Oorwinning van 36–12...
04/09/2026

Dinsdag het ons o.13-manne hul laaste rugbywedstryd gespeel – en wat ’n manier om af te sluit! πŸ‰πŸ–€πŸ’šβ€ Oorwinning van 36–12! πŸ‘πŸ”₯

Vir sommige van hulle was dit ook hul laaste keer kaalvoet-rugby – ’n spesiale einde aan hul laerskool-rugbyjare. πŸ‘£πŸ‰

🚨 BAIE BELANGRIKE BOODSKAP – KOORFEES 🎢Weens die reΓ«n open die deure vir toeskouers reeds om 17:30.❌ Geen snoepie sal be...
03/09/2026

🚨 BAIE BELANGRIKE BOODSKAP – KOORFEES 🎢

Weens die reΓ«n open die deure vir toeskouers reeds om 17:30.

❌ Geen snoepie sal beskikbaar wees nie.

πŸ“„ Koorlede sal ’n brief ontvang met verdere inligting.

Dankie vir julle begrip en ons sien julle vanaand! 🎢❀️

🌱 Die Graad 1’s het twee weke gelede, na afloop van ons Lewensvaardigheid-tema oor plante en sade, elkeen hul eie boontj...
03/09/2026

🌱 Die Graad 1’s het twee weke gelede, na afloop van ons Lewensvaardigheid-tema oor plante en sade, elkeen hul eie boontjie geplant. 🫘

Hulle versorg steeds hul plantjies in die klas en is baie opgewonde om elke dag te sien hoe dit groei! 🌱 Ons plantjies sal binnekort huis toe gaan, waar die leerders verder daarvoor kan sorg. Hopelik wag daar ’n paar boontjies om te oes! 🫘😊

🎢 MΓ”RE IS CASUAL DAY! 🎢MΓ΄re, Vrydag 4 September, trek ons gemaklik aan en staan ons saam as een vir ’n belangrike doel! ...
03/09/2026

🎢 MΓ”RE IS CASUAL DAY! 🎢

MΓ΄re, Vrydag 4 September, trek ons gemaklik aan en staan ons saam as een vir ’n belangrike doel! πŸ’šβ€πŸ–€

πŸ₯ Beat as One, Rhythm Matters 🎡

Moenie jou kaartjie vergeet nie – beskikbaar by die skool! 🎟️

Kom wys mΓ΄re jou Montie-gees en help ons om ’n verskil te maak! πŸ’šβ€πŸ–€

Address

Langstraat
Montagu
6720

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27236141640

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Montagu - Monties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category